Remington 700 SPS Tactical - 308 vs Howa 20" Bull Barrel
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Remington 700 SPS Tactical - 308 vs Howa 20" Bull Barrel
Dag manne
Wat se julle van die gun?
Hoor Graag
Groete
C
Wat se julle van die gun?
Hoor Graag
Groete
C
Last edited by CobusMeyer on Wed Jul 04, 2018 9:43 am, edited 1 time in total.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Cobus,
Ek het so buksie. Baie happy met hom. Skiet baie maklik. Ekt wel n HS kolf en timney opgesit vs die standaard produk. Hanteer baie lekker, veral in bosse met kort lopie.
Skiet 150gr en 165gr BTs @ 2710 & 2660voete onderskeidelik.
Met n vleisie...

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Ek se ek se
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Weet nie, wat is die verskil? Vriend wil een koop
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Gethread vir silencer en nie.CobusMeyer wrote:Weet nie, wat is die verskil? Vriend wil een koop
Met n vleisie...
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Die AAC SD is die 20" duim loop met n 1 in 10 twist.
Ek ken hulle redelik.
Die goeie. ..
Baie baie akuraat met amper als wat jy in hulle keel gat af gooi. ..in teen deel ek kon tot dusver met alles n een gat 5 skoot groepering op 100 skiet ...BEHALWE snaaks genoeg met impala koeëls. ..nie een van die twee wat ek het hou baie van hulle nie. Maar moet ook darm erken ek hou nie van impalas nie so het rerig ook nie baie moeite met hulle gedoen nie.
My gewere met knaldemper is kort genoeg om n baie lekker bakkie/bos geweer te maak.
Met bietjie gewig agter in sy kolf en n goeie knaldemper laat my 9 jarige meisiekind die plate skoot vir skoot sing op 300m.
Sleg. ..
Hulle "blueing" is crap...werk vinnig af
Sneller kan mens wel stel..en nie net op hulle aangewyse skroef nie...maar op my een kan jy baie duidelik voel veral as jy vêr skiet hy breek nie konstant nie...dit gesê ek het n timney op die ander een en vir algemene skiet sal jy nie sommer die verskil voel tussen die twee nie.
Ligter koeëls (150gr) met S335 werk nie lekker nie. .jy kry nie spoed uit daai kort loop nie. Tot en met 500m skiet hulle baie goed maar verder voel jy daai korter loop se impak .
Andersins hou ek baie van hulle. ..as hy een vir n goeie prys kry moet hy koop

Just smile and wave boys 
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Great, thanks. Nice
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Nella watse kruit gooi jy in daai kort lopie met 150gr BT ek is ook besig met so projek maar met n 18 duim lopie.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Flip goeie vraag ...
Ek het n klompie jaar terug uit noodsaak omtrent 6 blikke 1984 Musgrave MR 100 kruit gekry by n boer waar ek gejag het.
Hy het nie werk vir dit gehad nie en dit het baie mooi op daai 20" lope gewerk met die ligter punte.
Nou so vêr ek verstaan is S321 die MR100 kruit se plaas vervanging.
Wel ek het gister nou die laaste van daai kruit gelaai so ek sal nou maar self moet soek vir iets anders.
Moontlik is daar manne met beter raad as S321?
Ek het n klompie jaar terug uit noodsaak omtrent 6 blikke 1984 Musgrave MR 100 kruit gekry by n boer waar ek gejag het.
Hy het nie werk vir dit gehad nie en dit het baie mooi op daai 20" lope gewerk met die ligter punte.
Nou so vêr ek verstaan is S321 die MR100 kruit se plaas vervanging.
Wel ek het gister nou die laaste van daai kruit gelaai so ek sal nou maar self moet soek vir iets anders.
Moontlik is daar manne met beter raad as S321?
Just smile and wave boys 
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Ja het ook gehoor sal moet S321 laai
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Predictions are as follows;
308 Win with 18 inch barrel
150 Nosler Ballistic tip
COL = SAAMI @ 71.12mm
Case capacity = default @ 56.0 grains H20
S335 potential accurate nodes:
2550 fps @ 51840 psi = 99.26% powder burn @ 94.5% case fill
2655 fps @ 59000 psi = 99.98 % powder burn @ 99.1% case fill
S321 potential accurate nodes:
2580 fps @ 50308 psi = 96.32% powder burn @ 89% case fill
2700 fps @ 58140 psi = 97.8% powder burn @ 93.5% case fill
Conclusion:
If you want a few extra fps at the top node use S321 and live with a bit of muzzle flash and unburned powder,dirty chamber
If you not chasing the top node use S335 to give you better case fill and better percentage powder burn

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Dankie vir daai sal ma dan solank n paar S335 kry terwyl n man wag
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308
Dankie manne, wat is julle gevoel oor die 20" Howa 308 Bullbarrel in vergelyking ,et die Remington
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308 vs Howa 20" Bull Barrel
Manne, hoe vergelyk die Howa 20" Bull Barrel met die Remington
Thanks
Thanks
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Remington 700 SPS Tactical - 308 vs Howa 20" Bull Barrel
Cobus, ek het nog nooit 'n Remington gehad nie, maar die nuwe Howa's is regtig goed. Die standard sneller kan baie mooi getune word, en almal maak nou deesdae kolwe en rails vir hulle. Ek sal selfs so ver gaan om te sê dat die moderne Howas se bou kwaliteit beter is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering