Alwee ek
Met my jag van 08/10 het ek iets baie dom gedoen,my geweer is gezero op 100m toe dink ek ek sal hom ma net 8 clicks opstel dan sal hy reg wees vir verder skote ook.Ja als goed en wel ek weet my scope stel presies die regte aantal clicks.Die eerste jak verras my heel onverwags op +-60m en ja toe skiet ek helemal los bo oor.Na n gevloek en verwyte stel ek ma wee die scope trug na wa hy was en skiet toe die volgende jak op 273m met n rangefinder gemeet. Die les wat ek geleer het is "MOENIE KARRING WA DA NIE PROBLEME IS NIE"
Soos die engelsman se WHY FIX SOMETHING IF ITS NOT BROKEN. Ek sali wee nie.
Groette
PAC
Slim vang homself
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Slim vang homself
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Slim vang homself
PAC,
Die mis skiet gebeur maar met almal....
Ek skiet ook net my geweer in op 100 meter, en ek hou hom daar. Stel nooit niks, kyk net of hy nog in is met 1 skoot voor ek gaan jag.
As jy vertroud is met jou geweer weet jy later hoe hoog/laag om te mik, vir daai raak skoot.
Hierdie was my manier om beter jakkals raak te skiet, toe ek begin jag maak het op hulle... die manne moet nou nie lag nie, maar dit het vir my gehelp.
Na 'n nag van 'n paar mis skote en raak skote vat ek toe die volgende dag vir dooie jakkie op die plaas en gaan sit hom so 100m ver(met stokke regop laat staan)... l? aan (van agter op die bakkie) en bestudeer hom mooi deur my scope, hoe groot hy lyk, en waar hy inpas tussen die dik en dun strepies in die scope se "crosshairs" en trek toe 'n skoot af.
Kyk waar jy gemik het en waar die patroon val, en doen toe dieselfde op 200 en 250 meter.
Daar was nie baie van die jakkals oor nie, maar dit het vir my gehelp.
Dit was maar my eie plan om meer vertroud te skiet op sekere afstande, en seker te maak daai jakkals vang nie weer 1 van my lammers nie.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Slim vang homself
PAC
Ek dink nie 100m instel is n probleem nie. Jy kan dalk op 60m bo oor n jakkals skiet as jy met n bobbejaanboud skiet of as n mens koors kry....
Tomma

- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Slim vang homself
HALO ALMAL
EK STEL MY 243 OP 30METER IN. EN HET DAREM AL OP 280M VOOR DIE BORS GESKIET.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Slim vang homself
Paul
Ek dink nie jy sal sommer n hoogte probleem optel met op kortafstand inskiet nie, ek het al wel agtergekom dat jy maklik n probleem kry met links en regs, veral as jou scope nie 110% reguit op jou geweer sit nie. Al gekry dat jy naby reg skiet maar soos jy verder gaan na n kant toe beginne neig, en nie oor kondissies nie, maar omdat die scope nie opline met die loop nie.
Hou maar daarvan op om op 200m so n paar houe te gooi, as die wind en mirage saamspeel.
My 2c
Mooi loop
Francois

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Slim vang homself
FM
SCOPE ALLIGN..... HOE MAAK JY DOODSEKER DAAI SCOPE IS 100% REGUIT ?
GEBRUIK JY OOK DIELANG STAAF MET DIE LOODREGTE STAAFIES WAT AFHANG OF GEBRUIK JY N TOOL DAARVOOR SOOS DIE ALLIGNMENT TOOL WAT EK AL VOORHEEN VAN GEPRAAT HET?
HOOR GRAAG?
JB

Shoot straight and tell the truth!