My nuwe 'speelding'
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
My nuwe 'speelding'
Ek wil my opgewondenheid deel hier by julle manne.
Het die geweer vir my bestel van Safari-Den in WHK en hy is vonoggend hier in Tsumeb.
Ja ek weet dis entlik maar net n Howa, ek gee nie n flenter om nie - ek hou van die geweer se lyne en hy voel pasmaak in my hande.
Ek het eintlik in .308 gesoek, maar hulle het blykbaar by Safari Den in WHK 2 x 308 en 2 x 6.5 CR ingekry so paar weke terug en Vrydag toe ek bel het hulle net een in 6.5 CR oorgehaad.So ek sluit dan een van die dae aan by die 6.5 CR bende....nou lisensie aansoek en as ek gelukkig is net so 2-3 maande wag. Het nog geen idee watse glas ek gaan opsit nie - daaroor sal ek vis as ek die lisensie gekry het.
Adjustable Match Quality, Two-stage Trigger
Fluted Bolt Body
One-piece Machined Bolt Body
Fully Enclosed Bolt Sleeve
3-Position Safety
Cold Hammer Forged Barrel
Integral Recoil Lug
Hinged Floorplate
STOCK:
CNC machined, hard anodized, 6061 aluminum chassis
Hole spacing for Magpul L5(11 slot) and L3 (7 slot) rails
Fully adjustable LUTH-AR MBA-1 buttstock.
Hogue Overmolded grip with finger grooves
Detachable polymer 10 round magazine
BARREL AND METALWORK:
Matte, bead blasted, blued finish
20-inch free floated, threaded barrel
Thread pattern:5/8-24 for 6.5 Creedmoor and 308 Win

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: My nuwe 'speelding'
Baie mooi!! Praat bietjie jou hart uit oor die prys......
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: My nuwe 'speelding'
Nice, should be a good shooter.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: My nuwe 'speelding'
Francois, jy het nou 'n swart spinnekop gekoop!

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: My nuwe 'speelding'
Pragtige yster, net die ding vir spinnekopjag!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Ja fook Springkudu, dit was seer...23 K van sy ma af.Springkudu wrote:Baie mooi!! Praat bietjie jou hart uit oor die prys......
Dan moet al die lekkergoed soos glas, tromprem, bipod, ens. nog bykom - sal seker by die 40 K gaan draai as ek klaar is met hom.
Luister my lied, die is nou my laaste geweer!!!
Chev en 3poot - hou op my jinx manne...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Jy het die grootste fout van jou lewe gemaak!
Ek stuur jou my naaste wapen winkel se besonderhede dan neem ek hom van jou hande af. Ek sal nooit met my gewete kan saamleef om 'n vriend so oor die afgrond te help nie.
Daai ding gaan maak dat jy al jou swaarverdiende geld wegskiet agter die lekkerte aan!

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: My nuwe 'speelding'
Eish.....maar nou ja, dit is maar wat hulle kos. Geniet hom, nou kom die lang wag....FHM wrote:Ja fook Springkudu, dit was seer...23 K van sy ma af.Springkudu wrote:Baie mooi!! Praat bietjie jou hart uit oor die prys......
Dan moet al die lekkergoed soos glas, tromprem, bipod, ens. nog bykom - sal seker by die 40 K gaan draai as ek klaar is met hom.
Luister my lied, die is nou my laaste geweer!!!
Chev en 3poot - hou op my jinx manne...
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Weer so slim soos n boom vol uile vandag ne....Gawie(13mm) wrote:Jy het die grootste fout van jou lewe gemaak!
Ek stuur jou my naaste wapen winkel se besonderhede dan neem ek hom van jou hande af. Ek sal nooit met my gewete kan saamleef om 'n vriend so oor die afgrond te help nie.
Daai ding gaan maak dat jy al jou swaarverdiende geld wegskiet agter die lekkerte aan!
Nee jislaaik Gaafsters, daai 'ding' smelt in my skouer in en alles is net so flippen reg en op sy plek vir my.
Kan nie wag op te sien wat hy op die skietbaan gaan maak as ek hom het en oe en bene opgesit het nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Sjoe maar daai ding lyk pragtig....Ek wou my 4de lisensie spaar vir 'n klassieke 9.3 of 375, maar hierdie Rambo gewere praat darem al harder met my(338)......en teen daai prys is dit maar amper dieselfde ding...want wat sou jy tog betaal het om so 'n kolf met adjustable shoulder/cheek piece, pistol grip en magasyn extra te kry...nee wat, daai prys is reg....voorspoed met die laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaang wag
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Gisteroggend is ek Polieste toe om iets te sertifiseer, terwyl ek daar is loop ek gou by memme se kantoor in waar my liksens aansoek ingegee was 17 July, vra of hulle al iets gehoor het?
"When did you apply sir?"
17 Julie
"Ohhhh nooo, that is too eraly for arsking now sir - you must wait en be patience - we will call you when you license arrived"
Dankie - stap uit.
09:10 am vanoggend lui my selfoon - "your license has arrived sir you may come and collect"
44 dae
In my noppies -
HBDay en Kersfees vir my vandag !!!

"When did you apply sir?"
17 Julie
"Ohhhh nooo, that is too eraly for arsking now sir - you must wait en be patience - we will call you when you license arrived"
Dankie - stap uit.
09:10 am vanoggend lui my selfoon - "your license has arrived sir you may come and collect"
44 dae
In my noppies -
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Dankie Philip, nou is dit spaar vir die oe en pote, en n bubble level by Geno
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: My nuwe 'speelding'
Lekker Francois, geniet hom.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Thanks Thomas!THOMAST wrote:Lekker Francois, geniet hom.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Met so kort pyp op hom sal ons Dokter QL se hulp moet vra om sy snoet op skoot te kry. Praat as jy hulp nodig het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Dankie 3poot!tripodmvr wrote:Met so kort pyp op hom sal ons Dokter QL se hulp moet vra om sy snoet op skoot te kry. Praat as jy hulp nodig het.
Hy is kort, as ek reg gemeet het vanoggend 98 cm totale lengte, loop 50.8 cm.
Sal heerlike stap geweer maak hier in ons bos wereld.
Ek sal eers kyk wat doen die ENIGSTE ammo in NAM (Win Match 140gr) in daai kort pyp sodra die geweer glas ophet, en as ek my gat daarna in n krul ruk, gaan ek vir my herlaai toerusting kry, basta! (en jou dan oneindig pla.....)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Ons is nou al 6 jaar "broers" hier op Jaracal, so vra en ek sal help as ek kan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Geluk Cois! Ek het lankal vir jou gese dit is tyd om te begin herlaai!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Tks WoutWouter Roets wrote:Geluk Cois! Ek het lankal vir jou gese dit is tyd om te begin herlaai!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: My nuwe 'speelding'
FHM baie geluk met die mooi roer.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Baie geluk Mooi manFHM wrote:Gisteroggend is ek Polieste toe om iets te sertifiseer, terwyl ek daar is loop ek gou by memme se kantoor in waar my liksens aansoek ingegee was 17 July, vra of hulle al iets gehoor het?
"When did you apply sir?"
17 Julie
"Ohhhh nooo, that is too eraly for arsking now sir - you must wait en be patience - we will call you when you license arrived"
Dankie - stap uit.
09:10 am vanoggend lui my selfoon - "your license has arrived sir you may come and collect"
44 dae
In my noppies -![]()
![]()
HBDay en Kersfees vir my vandag !!!
![]()
![]()
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Het die eerste skote al geklap? 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Baie geluk, Francois!
Laat ons 'n paar foto's kry van die papier wat jy raaksiet!
Later kan jy die biltongvleis (onverwerk) afneem en die foto's plaas!!
Laat ons 'n paar foto's kry van die papier wat jy raaksiet!
Later kan jy die biltongvleis (onverwerk) afneem en die foto's plaas!!
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: My nuwe 'speelding'
Lekker enetjie....
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par