roep kurses pryse

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

roep kurses pryse

Post by maritzjks »

Dagse mense
ek wil net graag weet wat n roep kurses nou al
ek is in die oos kaap. uitenhage
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: roep kurses pryse

Post by Reghardt »

Sal ook graag wil weet. Ek is in PE
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: roep kurses pryse

Post by naas222 »

jong so R1500 +-.. as jy een wil reel bel taffie of hein.. daar moet n sekere aantal manne wees.. en nog goed
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: roep kurses pryse

Post by naas222 »

ek weet daars by taffie n kursus 14 julie op klipplaat ooskaap... bel hom
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: roep kurses pryse

Post by maritzjks »

Naas
baie dankie
ek het Oom Taffie se nr gekry.
sal hom skakel en hoor hoe die kursus werk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: roep kurses pryse

Post by tafjak »

Middag Manne

R1500 vir die kursusfooi. Eendag kursus, 9h00 tot 21h00 met demonstrasie.

Ek bied n kursus aan in Klipplaat. Gee jou selfoonnommer en sit op WA griep.

Mooiloop
Post Reply