S355 vir 270 of 30-06
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
S355 vir 270 of 30-06
Naand manne,
Iemand al s355 op 270 of 30-06 probeer? Beter as s365?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Iemand al s355 op 270 of 30-06 probeer? Beter as s365?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Ek het agv die beskikbaarheids probleem van S365 vir n vriend van my S355 gelaai op sy 3006.
Ek wou hom so graag lip gee oor die derms en kwes van hom wat my nou soveel werk gee om ladings te kry...maar derde lading toe sny daai sauer full stock van hom sy skote op 100m
Op sy 3006 werk S355 mooi.

Just smile and wave boys 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Rem, ek het al S355 op my 270 probeer en het "ok" gewerk maar dit is voor ek van QL geweet het en ook al die smart manne hier se hulp.
As jy dalk S355 Lot 11 in die hande kan kry kan dit dalk lekker werk want daai lot is biekie traag
Jy sal ongelukkig maar moet skiet en kyk.
Ek moed se ek hou ook baie van 'n 140 gr vir 'n 270. Ek gooi hulle met S365 teen so 2900 fps
Sent from my SM-G570F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
s385 werk mooi in die 270.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Hi Ruaanb, jy het my nou neskuurig ... wat is jou dop vul ?
jammer vir die hijack
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
jammer vir die hijack
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: S355 vir 270 of 30-06
+1 veral met 150gr koeelsruaanb wrote:s385 werk mooi in die 270.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: S355 vir 270 of 30-06
Op my 270 S385 dop vul 99.1% 2870 fps PMP 150gr Pro-am, werk baie goed.jdpretorius wrote:Hi Ruaanb, jy het my nou neskuurig ... wat is jou dop vul ?
jammer vir die hijack
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Dankie Flip, shoe dit klink goed ..... ek het nog 'n paar 160 gr Partitions wat rond lê maar dink hulle sal sukkel om te stabiliseer in myneFlip nel wrote:Op my 270 S385 dop vul 99.1% 2870 fps PMP 150gr Pro-am, werk baie goed.jdpretorius wrote:Hi Ruaanb, jy het my nou neskuurig ... wat is jou dop vul ?
jammer vir die hijack
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
hi-jack af
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Het n vriend gehelp met syne. dopvulling is 100.5% en geweer skiet n bars hou.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Baie dankie Ruaanb.ruaanb wrote:Het n vriend gehelp met syne. dopvulling is 100.5% en geweer skiet n bars hou.
Wys jou net hoe veelsydig 'n 270 is !

jammer ek kon dit net nie weerstaan nie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Dagsê
Ek het die ander dag sommer gou twee ladings met S355 in my .270 Blaser probeer: 48.5gr S355 agter 'n 130gr Sierra GameKing. Dit het 2700vps gegee en skiet snyers op 100m. Die ander lading was 44.5gr S355 agter 'n 140gr Sierra wat ook snyers geskiet het op 100m. Nog nie eens die 140 greiners se spoed getoets nie. Eerste probeerslag met beide. Ek het hierdie ladings spesifiek gekies omdat ek die .270 wou ligter laai vir korter afstande om vleisskade te beperk as ek lyfskote moet skiet. Het die afgelope week 'n rietbokram, rooibokram en blouwildebeesbul met die 130 greiners geskiet. Sal later 'n bietjie meer kruit gooi om te sien wat S355 kan doen in terme van spoed.
Mooi loop

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S355 vir 270 of 30-06
Gee asb .syfers deur,Koos. Met QL kan ons dan kyk vir 'n spoed wat veilig bereik kan word. Dit kan dan as goeie riglyne dien vir ander 270 skuts.Koos Barnard wrote:Dagsê
Ek het die ander dag sommer gou twee ladings met S355 in my .270 Blaser probeer: 48.5gr S355 agter 'n 130gr Sierra GameKing. Dit het 2700vps gegee en skiet snyers op 100m. Die ander lading was 44.5gr S355 agter 'n 140gr Sierra wat ook snyers geskiet het op 100m. Nog nie eens die 140 greiners se spoed getoets nie. Eerste probeerslag met beide. Ek het hierdie ladings spesifiek gekies omdat ek die .270 wou ligter laai vir korter afstande om vleisskade te beperk as ek lyfskote moet skiet. Het die afgelope week 'n rietbokram, rooibokram en blouwildebeesbul met die 130 greiners geskiet. Sal later 'n bietjie meer kruit gooi om te sien wat S355 kan doen in terme van spoed.
Mooi loop
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
Ek hou nie van S385 in my 270 nie, maak nie saak of jy 100% case fill kry nie, jy brand nie al die kruit nie.
So nou gooi jy net extra kruit in die loop af wat nie brand nie, en as jy met 'n demper skiet gaan sommige van daai goed in die demper opeindig.
Ek hou ook nie van S355 nie, want jy kry amper al die kruit gebrand, maar as dit 'n normale lot kruit is dan is jou case fill 90%.
Tussen daai twee, to choose the lesser of two evils, as ek RERIG moet, dan is die 355 beter. Jy gaan seker nie veel skiet kompetisies wen nie, maar at least kry jy jou kruit verbrand.

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: S355 vir 270 of 30-06
355 het vir my gewerk op vmax110gr en 90grHP maar nie op 150gr punte nie