Mieliepryse!!!!

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Vasvat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm

Mieliepryse!!!!

Post by Vasvat »

Joe raak die mielies dan nou meer werd as goud! Koop vandag mielies en val amper op my rug, R 144.50/sak, dis R2890/ ton !!!
Is daar nog erens goedkoper mielies beskikbaar, sifsels en selfs brandmielies sal werk. Ons is so paar manne wat die goed nogal nodig het!!!!
Willie
Post Reply