Relatief nuut op die forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Chrisbad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu May 03, 2018 7:30 pm

Relatief nuut op die forum

Post by Chrisbad »

Hallo julle. Ek loer al 'n ruk hier rond, lees en leer van die slim mense hier. Kom bittermin op die forum, daarom dat ek in amper 'n jaar nog net een post gemaak het. Post #2 sal ek myself mee an julle voorstel. Ek is oorspronklik van Wolmaransstad, maar woon en werk in Pretoria vir al te lank. Jag heeeeeeeltemal te min. Een, dalk twee keer 'n jaar los ek my vrou by die huis en gaan ek op 'n date met Santa. Santa is my skiet - 'n .308 Santa Barbara.
Groete
Chris
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Relatief nuut op die forum

Post by Toyrsi »

Baie welkom Chris.
Hoop jy geniet dit hier.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Relatief nuut op die forum

Post by Nella »

Nee kyk ek kan my self net in dink as jy vir vroulief sê jy en Santa gaan nou baan toe.. seker onmiddelik die booste in :laugh:
Dink jy moet dalk maar die geweer se naam aan haar wys....jy weet die winter is koud en agter mamma se warm rug in klim is banja beter as alleen op die bank en koud kry ::)
Wonder hoe vollop is daai Santa Barbara. ..weet rerig net van jou skieter wat een is?
Just smile and wave boys >:D
Post Reply