Jakkals met 416 Rigby
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Jakkals met 416 Rigby
So op n jag in die Marken area, besluit Jak se kind om voor my te verskyn terwyl ek met die 416 Rigby , n Eland jag. Met die dat daar n dag se verblyf op die spel is , sou jy n dooie jak vir die boer kon wys, het die gids nog gedink hy wil die stokke oopmaak , toe klap die skoot, en die jakkals se dae is getel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Jakkals met 416 Rigby
use enough gun...
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Jakkals met 416 Rigby
Magtag toe loop hy deur met n 416 Rigby

.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jakkals met 416 Rigby
Mooi man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jakkals met 416 Rigby
Netjies, jare terug het 'n klient met 'n 300 Weatherby teen 3200fps so 165gr pil jakkals se kant toe gestuur die vel onder by pens en rug het die twee dele aanmekaar gehou die res was weg. Jou jakkals lyk darem nie sleg nie.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Jakkals met 416 Rigby
Is hy dood?MichielC wrote:So op n jag in die Marken area, besluit Jak se kind om voor my te verskyn terwyl ek met die 416 Rigby , n Eland jag. Met die dat daar n dag se verblyf op die spel is , sou jy n dooie jak vir die boer kon wys, het die gids nog gedink hy wil die stokke oopmaak , toe klap die skoot, en die jakkals se dae is getel.
Met n vleisie...
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jakkals met 416 Rigby
Julle manne moet ophou sulke lae kalibers gebruik vir die jakke, as jy die bladbeen tref of pens skiet gaan daai koel nie penetreer nie en dan is dit heeldag se loop en soek na n gekweste jak...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jakkals met 416 Rigby
Hierdie man het ook so paar jaar terug in my 416 vasgeloop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br