Page 1 of 1
cassie steenkamp
Posted: Mon Oct 03, 2011 2:14 pm
by cassie_calvinia
ek is al 'n paar dae hier, maar nog nie bekent gestel. ek cassie steenkamp van calvinia. boer tussen sutterland en calvinia. ek gaan nou begin kakalse jag, so, abs, alle raad en hulp benodig ek dringend.
Re: cassie steenkamp
Posted: Mon Oct 03, 2011 2:24 pm
by langloop
Hallo Cassie,
Baie welkom hier op die forum. Hoop jy gaan dit geniet saam met ons!
Groete
Re: cassie steenkamp
Posted: Mon Oct 03, 2011 2:31 pm
by Jaco Swart
Welkom en geniet...
Re: cassie steenkamp
Posted: Mon Oct 03, 2011 2:50 pm
by Thys
Ek hoop jy sal gou die Jak en Katte laat stof byt lees net baie op die forum daar sal jy enigiets kry wat jy nodig het om hul te laat Bakkie ry, En nomaals baie welkom hier.
Re: cassie steenkamp
Posted: Mon Oct 03, 2011 3:03 pm
by theedge
Dag mater Bly pm kennis te maak en baie welkom. Vir raad is dit die plek hier loop manne wat ken en ja hulle help waar hulle kan
Re: cassie steenkamp
Posted: Fri Oct 07, 2011 10:55 pm
by Hein M.
Hi Cassie!
Bly jy is hier! Ek is oorspronklik van Klawer en my familie daar jag ook jakkies.
Welkom weereens!
Hein