cassie steenkamp

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

cassie steenkamp

Post by cassie_calvinia »

ek is al 'n paar dae hier, maar nog nie bekent gestel. ek cassie steenkamp van calvinia. boer tussen sutterland en calvinia. ek gaan nou begin kakalse jag, so, abs, alle raad en hulp benodig ek dringend.
HOU HOM DAAI DIKTE
langloop

Re: cassie steenkamp

Post by langloop »

Hallo Cassie,

Baie welkom hier op die forum.  Hoop jy gaan dit geniet saam met ons!

Groete
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: cassie steenkamp

Post by Jaco Swart »

Welkom en geniet...
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Thys
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm

Re: cassie steenkamp

Post by Thys »

Ek hoop jy sal gou die Jak en Katte laat stof byt lees net baie op die forum daar sal jy enigiets kry wat jy nodig het om hul te laat Bakkie ry, En nomaals baie welkom hier.
THYS
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: cassie steenkamp

Post by theedge »

Dag mater Bly pm kennis te maak en baie welkom.  Vir raad is dit die plek hier loop manne wat ken en ja hulle help waar hulle kan
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: cassie steenkamp

Post by Hein M. »

Hi Cassie!

Bly jy is hier!  Ek is oorspronklik van Klawer en my familie daar jag ook jakkies. 

Welkom weereens!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply