listeriosis
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: listeriosis
Nie noodwendig in nie, maar aan die biltong seker wel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: listeriosis
As jy dit in aanraking laat kom met listeriosis dan ja, so in ander woorde as die man wat jou biltong verwerk halftyd sy hoender en polony broodjie eet daar waar hy aan jou vleis werk of met sy hande aan jou vleis werk nadat hy nou aan sy listeriosis polony gevat het is jou biltong nou met dit besmet of as die man wat met dit werk self listeriosis het kan hy dit deur sy hande wat hy nie was nie aan jou biltong oor dra, al het di eman dit nie self nie maar hy leen n snyborad of mes van sy kolega wat wel isteriosis het is sy hele werks opervlak en jou vleis besmet. Enige kos wat nie goed gaar gemaak word nie kan en sal listeriosis kan "dra", asyn agaan 10/1 net die listeriosis soos asyn laat proe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: listeriosis
Ek dink die antwoord is NEE!
Volgens wat ek verstaan kom listeriose veral voor in die sogenaamde "filler" wat 'n byvoeging van veral hoender "skraapsels" is uit lande met twyfelagtige gesondheidsregulasies.
Freddy Hirsch se "blokman(vrou)" wat 3 jaar terug 'n demonstrasie vir Kaapjag lede gedoen het oor vleisverwerking het spesifiek na dit (filler) verwys en hoe algemeen dit in slaghuise gebruik word in hulle produkte en veral goedkoper braaiwors.
My aanname is dus as jy nie "filler" gebruik nie is die kanse NUL dat listeriose besmetting jou biltong of wors sal tref.
Jy kan wel potasium sorbate by jou wors en biltong mengsel inwerk (baie klein hoeveelhede) om die groei van bakterieë te help verminder.
When potassium sorbate is dissolved in acidic water (pH below 4.2, ideally in the pH 3.X range), it ionizes to form sorbic acid, which is effective against numerous micro-organisms such as molds, yeasts and bacteria.
Gebruik sommer 'n ligte oplossing om jou toebehore deeglik skoon te maak of jou biltongkas af te vee!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: listeriosis
Viking ek vermoed ons tel deesdae onder die lande met "twyfelagtige gesondheids(regulasies)" praktykeViking wrote:Ek dink die antwoord is NEE!
Volgens wat ek verstaan kom listeriose veral voor in die sogenaamde "filler" wat 'n byvoeging van veral hoender "skraapsels" is uit lande met twyfelagtige gesondheidsregulasies.
Freddy Hirsch se "blokman(vrou)" wat 3 jaar terug 'n demonstrasie vir Kaapjag lede gedoen het oor vleisverwerking het spesifiek na dit (filler) verwys en hoe algemeen dit in slaghuise gebruik word in hulle produkte en veral goedkoper braaiwors.
My aanname is dus as jy nie "filler" gebruik nie is die kanse NUL dat listeriose besmetting jou biltong of wors sal tref.
Jy kan wel potasium sorbate by jou wors en biltong mengsel inwerk (baie klein hoeveelhede) om die groei van bakterieë te help verminder.
When potassium sorbate is dissolved in acidic water (pH below 4.2, ideally in the pH 3.X range), it ionizes to form sorbic acid, which is effective against numerous micro-organisms such as molds, yeasts and bacteria.
Gebruik sommer 'n ligte oplossing om jou toebehore deeglik skoon te maak of jou biltongkas af te vee!

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: listeriosis
[/quote]Viking ek vermoed ons tel deesdae onder die lande met "twyfelagtige gesondheids(regulasies)" praktyke

Sent from my SM-G570F using Tapatalk[/quote]
Ons kan wel so beskou word, maar interresant is dat meer as 90% "filler" kom uit Brazil - veral hoender afval produk wat ons in TONNE invoer vir polonies en ander verwerkte vleis produkte.
Lees gerus self:
http://www.amiesa.co.za/mdm/

Sent from my SM-G570F using Tapatalk[/quote]
Ons kan wel so beskou word, maar interresant is dat meer as 90% "filler" kom uit Brazil - veral hoender afval produk wat ons in TONNE invoer vir polonies en ander verwerkte vleis produkte.
Lees gerus self:
http://www.amiesa.co.za/mdm/
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: listeriosis
So biekie uit die stroom uit... maar my hart bloei vir ons plaaslike hoender boere..... hoop maar ding het al verbeter.
So 2 jaar terug het ek van n boer tehore gekom wat sy jag wapens verkoop het om kos op die tafel te hou. Ander boere het hom ook 'n klomp geld geskuld met lee beloftes. Die kos wat hulle blybaar gekry het was ook sub-standaard en almal het maar net skouers op getrek.
Lyk my die groot ketting groepe koop dalk eerder uit Brazil. As ek reg ontdou was Wooliez en P&P onder die sonnebokke
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
So 2 jaar terug het ek van n boer tehore gekom wat sy jag wapens verkoop het om kos op die tafel te hou. Ander boere het hom ook 'n klomp geld geskuld met lee beloftes. Die kos wat hulle blybaar gekry het was ook sub-standaard en almal het maar net skouers op getrek.
Lyk my die groot ketting groepe koop dalk eerder uit Brazil. As ek reg ontdou was Wooliez en P&P onder die sonnebokke
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: listeriosis
Ek het eenkeer ingevoerde steak geeet. Jy proe sommer al die groeihormone en siektes.
Of so iets
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: listeriosis
If you worry you die..... If you don't worry, you die....... So why worry?
Ek sal maar die risiko vat met my eie biltong en droëwors.
Die wat te bang is vir hulle s'n, kan maar vir my 'n gepaste hoeveelheid aanstuur om te toets. Die besending moet groot genoeg wees vir 'n behoorlike ontleding.

B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: listeriosis
Wonder net hoe sterk is die listeriose gogga?
Baie van die kiems vrek as hulle aan die oop lug blootgestel word.