Nuwe voorstelling: Roux

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Rouxw
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Oct 10, 2015 9:59 pm

Nuwe voorstelling: Roux

Post by Rouxw »

More,

Ek kyk al vir n rukkie na die forum maar het nog nooit iets geskryf tot onlangs nie. My naam is Roux en ek bly in Gauteng.
My belangstelling is meestal jag en herlaai. Ek beskou myself as n jag herlaaier, so ek soek veilige en praktiese jagakkuraatheid in my ladings. Ons jag hoofsaaklik in die bosveld so 3-5 keer per jaar. Kalibers is: 6.5x55, 7x57, 300 H&H en 375 H&H.
Almal Mauser K98.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe voorstelling: Roux

Post by tripodmvr »

Omdat jy so min gesels het ek aangeneem jy is n totale nuweling. Dankie vir jou plasing en ek hoop jy neem meer gereeld deel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe voorstelling: Roux

Post by DWB »

Welkom! Lekker kalibers daar!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Nuwe voorstelling: Roux

Post by Flip Nel »

Baie Welkom
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Nuwe voorstelling: Roux

Post by .270 Man »

Welkom hier
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Post Reply