Honde skok collar gesoek
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Honde skok collar gesoek
middag manne wie weet waar ek n honde skok collar te koop kan kry.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Honde skok collar gesoek
Classic Arms
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1835
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Honde skok collar gesoek
Ek het n nuwe Garmin Delta Sort XC vir my verjaarsdag by my vrou gekry maar sy het vergeet dat ek n dog whisperer is .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Honde skok collar gesoek
Ek het n Petsafe ST-100_BD wat nog splinternuut is in sy boks. Dit kos R2700.00 op Animalgear.co.za maar ek sal hom laat gaan vir R2200.00
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Honde skok collar gesoek
Miskien was die collar vir jou bedoel...Diesel Dog wrote:Ek het n nuwe Garmin Delta Sort XC vir my verjaarsdag by my vrou gekry maar sy het vergeet dat ek n dog whisperer is .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Honde skok collar gesoek
Ek glo nie as dit vir my was sou dit waarskynlik n gif halsband gewees het !Dewitt wrote:Miskien was die collar vir jou bedoel...Diesel Dog wrote:Ek het n nuwe Garmin Delta Sort XC vir my verjaarsdag by my vrou gekry maar sy het vergeet dat ek n dog whisperer is .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
DD