Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil graag by julle mense weet wat werk regtig
Mens stap in n visvang winkel in en sien duisende botteltjies dip om van te kies en bos te gaan. Watse dips werk regtig uit die klomp botteltjies wat n mens kry
self bol dip watse dip werk vir mieliebom
ons gooi soms almond essence in ons mielie bom maar nie altyd nie
Ek self is weer lief om soet dips te gebruik, my gunbsteling is perdeby want dit smaak ook lekker "onthou die fire balls wat n mens koop ini winkel" ek glo as n dip lekker is sal di vis ook daarvan hou
En is dit waar dat die kleur ROOI visse trek??
Ekt al mense gehoor se ek moet peppermint try ek het dit maar geen luck nie
Karin,
Welkom hierso.
Ek sit ALTYD FX op die bol, en kombineer dit dan met die volgende dips.
Koue/Wind= perdeby, TCP, Duiwelsdrek, Dynamite, Devil's Fork
Warm/mooi weer= Banjo, Tjop-tjop, Pink Sweets, Fruitmix, Tutti Frutti ens......
Dankie julle vir die advies ek gaan dit beslis try.
Ek sien so uit na die naweek se trippie Roodeplaat dam toe . Het vandag ons vispenne terug gekry wat ons laat maak het ek kani wag om hulle uit te toets nie
ek gaan vir julle nog fotos wys as ons ietsiekie vang