allan truter se cd
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
allan truter se cd
ek 'n cd saam met my spitfire bestel. kan enige iemand se hoe is allen se geluide? is dit goed, of stel jul 'n ander cd geluide voor vir karoo jakkelse.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: allan truter se cd
Cassie
Ek kan vir jou aanbeveel om Tafjak volume 2 aan te skaf as jy dit nog nie het nie. Weet nie hoe is Allen se cd nie.Het al groot sukses gehad met Kliphasie ZF en Hasie Glen Owen van Taffie. Alle nuwe klanke werk lekker en die geheim is dat n mens dit oordeelkundig moet gebruik en nie te veel gebruik nie. Die hasie DG 1 en2 van Heinrich is ook kosklanke.Die E waarvan jy wil weet neem ek aan is Vlekkie E. Vlekkie D gebruik ek om jong jakkalse te laat antwoord rondom Desember -Januarie.Vlekkie E gebruik ek om jong jakkalse te laat antwoord tussen Januarie en Maart.Natuurlik kan ander van my verskil want ekself het al n stel groot jakkalse met Vlekkie E ingeroep ook.
Die verskillende benamings vir die kosklanke is maar net waar die haas of bok opgeneem is of deur wie dit opgeneem is. Nie nodig om te veel te worry wat dit beteken nie, dit is net nog n kos. Die jakkalsroepe moet egter reg toegepas word en hier is dit van kardinale belang om te weet watter jakkallsroep wanneer geroep moet word.Baie nagte in die veld en kursus loop is die beste leermeesters.
Naghond

SORRY REGSTELLING!iDis tafjak volume1 en nie volume2 nie.
Naghond
Naghond