Budget Nikon Monarch
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Budget Nikon Monarch
Ek wil graag met julle deel wat ek uitgevind het wat nuttig mag wees vir almal wat n scope teenn budget moet koop.
Ek was opsoek na n redelike scope teen n billike prys. Het groter gesoek as n 3-9 vergrooting om te pas by my 300wm.
Ek het nie n vreeslike budget gehaat nie en toevallig uitgevind dat daar wel Monarcs is wat goedkoper as die ander verkoop.
Hulle is die Lister afwerking (lyk of hy geblou is) Die wat in die winkels verkoop is die matt afwerking.
Hulle verkoop teen ongeveer R1000 tot R1500 goedkoper as die matt afwerking.
So nou kan jy of n beter vergroting koop vir die geld wat jy wou spandeer of n goeie scope teen n billike prys.
Nikon Monarch is al baie bespreek en ons weet dit is goeie waarde vir geld.
Al probleem is, sover ek weet is dit nie in alle vergrootings beskikbaar nie.
Ek kry die 4-12x42 teen R1995.... Die matt afwerking verkoop teen R3650 by S/O.
So vra jou handelaar sou jy belangstel

Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Budget Nikon Monarch
VK
As dit 'n regte Nikon is, moet jy hom gryp teen daai prys. Die ander scopes (wat vergroting aanbetref) in daardie prysklas is twak van die duiwel
- soos 'n forumlid al opgemerk het 
Sterkte met die koop!
Hein
As dit 'n regte Nikon is, moet jy hom gryp teen daai prys. Die ander scopes (wat vergroting aanbetref) in daardie prysklas is twak van die duiwel
Sterkte met die koop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Kan dit waar wees? Sal ook een van hulle moet kry. Wonder of S&O kan help. Of dalk iemand anders?
GROETNIS
GERT
NS. KAN JY DALK VIR MY SE WAT DIE "OD" VAN DIE EYE PIECE IS

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Budget Nikon Monarch
Dood seker dis die ware Jakob... Die prys is so goed want een van ons verskaffers doen my n guns, maar die spesefieke afwerking sal vir baie goedkooper verkoop want dit is nie so populer nie.
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Budget Nikon Monarch
Hier is n link sou julle wil sien hoe hy lyk
http://www.nikonsportoptics.com/Product ... oplex.html
http://www.nikonsportoptics.com/Product ... oplex.html
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Budget Nikon Monarch
NS. KAN JY DALK VIR MY SE WAT DIE "OD" VAN DIE EYE PIECE IS
[/quote]
44mm volgens die webblad...sien die link hier bo.
[/quote]
44mm volgens die webblad...sien die link hier bo.
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Magtag ek is reeds in die mark vir 'n nuwe Nikon vir my 303. Ek wil die Nikko Sterling afgooi. Ek het die Monarch 2.5-10X50 gekoop vir my 223 en nou hou ek nie meer van die NS nie

Sal rondbel en hoor.
Peet
Sal rondbel en hoor.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Ek het sopas 'n Monarch 3-12x42 Lustre side focus Nikoplex by IWarehouse van Somerset Wes oor die internet gekoop vir R 2559.00 afgelewer by my huis in Pretoria. Het dit vir die mense by S&O gaan wys en hulle het vir my gewys hulle kosprys is 'n R 100 meer as wat ek betaal het. So ek weet van 'n Nikon rep wie se knaters gedraai gaan word.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Volgens ons account manager by Nikon SA kry / verwag hulle die Rifle scope voraad om te arriveer in SA oor 'n week of twee, het gister met haar gepraat.
Nou wonner ek waar kry die manne die voorraad. Ek kan ook bevestig dat die "vorige" kosprys op ons pryslys duurder is wat jy betaal het.
Jp
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Jp
Wie invoice julle. Is dit dalk Foto Distributors
Wie invoice julle. Is dit dalk Foto Distributors
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Jp
Hulle het per ongeluk die invoice aan IWarehouse ingesluit en to sien ek hulle prys aan IWarehouse was R 1936.863 saam met vat. So iewers is daar 'n slang in die gras. Ek moet by s? die prys wat ek betaal het het koerier koste ingesluit.
Hulle het per ongeluk die invoice aan IWarehouse ingesluit en to sien ek hulle prys aan IWarehouse was R 1936.863 saam met vat. So iewers is daar 'n slang in die gras. Ek moet by s? die prys wat ek betaal het het koerier koste ingesluit.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Otto, die pryse wat ek van praat is nie die "lyster" finish nie maar die gewone mat Een. Weet jy waneer het hulle vir Iwarehouse ge invoice?
Ek gaan redelik mo@rig raak as hulle vir my se daar is nie scopes beskikbaar nie en intussen sit hulle met voorraad.
Groete
JP
Ek gaan redelik mo@rig raak as hulle vir my se daar is nie scopes beskikbaar nie en intussen sit hulle met voorraad.
Groete
JP
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Jp
Eerstens is die gewone matt scope tot 'n R1000 duurder as die lustre, wat nie vir my sin maak nie. Jou mening.
Tweedens die datum op die invoice is 26/09/2011 en dan kry Iwarehouse nog 30 dae om te betaal. Lekker ne
Eerstens is die gewone matt scope tot 'n R1000 duurder as die lustre, wat nie vir my sin maak nie. Jou mening.
Tweedens die datum op die invoice is 26/09/2011 en dan kry Iwarehouse nog 30 dae om te betaal. Lekker ne
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Budget Nikon Monarch
My mening.
More Kalf iemand.......
Groete
JP
More Kalf iemand.......
Groete
JP
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Jp
Pasop vir die bloeddruk.
Lekker aand verder
Otto
Pasop vir die bloeddruk.
Lekker aand verder
Otto
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Otto
Jy het sowaar n moerse bargain gekoop jy het R2559.00 betaal en hulle kosprys was R1936.836.00.Of was dit dalk R1936.83.00 as dit so was het jy nog steeds te veel betaal vir voorraad wat nie eers op hulle rakke gele het nie.

Beretta,
Foto Agencies het hom aan IWharehouse verskaf vir R1936 en Iwarehouse het my R 2428 plus koerier koste van R130 gevra. Ek kyk nou al die afgelope 2 maande vir so 'n scope. Ek kon hom nie eers van oorsee af vir minder as R3500.00 kry nie, So vir my is dit 'n moerse bargain. Ek het 3 maande gelede 'n Nikon 3-9x40 gekoop vir R2200 by S&O so hier die scope was net R400 duurder. Die goedkoopste wat ek dit andersins plaaslik kon kry was R 3500.00.
Ek glo ek het gescore, maar dit wys net weer die mark-up van "sommige" handelaars.
Foto Agencies het hom aan IWharehouse verskaf vir R1936 en Iwarehouse het my R 2428 plus koerier koste van R130 gevra. Ek kyk nou al die afgelope 2 maande vir so 'n scope. Ek kon hom nie eers van oorsee af vir minder as R3500.00 kry nie, So vir my is dit 'n moerse bargain. Ek het 3 maande gelede 'n Nikon 3-9x40 gekoop vir R2200 by S&O so hier die scope was net R400 duurder. Die goedkoopste wat ek dit andersins plaaslik kon kry was R 3500.00.
Ek glo ek het gescore, maar dit wys net weer die mark-up van "sommige" handelaars.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Otto
Jy praat die waarheid dit is voor waar n bargain.Sommige m-u kan n mens maar net oor wonder.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Ek sal Graag Willem immelman van S&O se mening hieroor wil hoor.Otto wrote: Beretta,
Foto Agencies het hom aan IWharehouse verskaf vir R1936 en Iwarehouse het my R 2428 plus koerier koste van R130 gevra. Ek kyk nou al die afgelope 2 maande vir so 'n scope. Ek kon hom nie eers van oorsee af vir minder as R3500.00 kry nie, So vir my is dit 'n moerse bargain. Ek het 3 maande gelede 'n Nikon 3-9x40 gekoop vir R2200 by S&O so hier die scope was net R400 duurder. Die goedkoopste wat ek dit andersins plaaslik kon kry was R 3500.00.
Ek glo ek het gescore, maar dit wys net weer die mark-up van "sommige" handelaars.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Dirtyoldsix,
Kyk, ek het vir die manne by S&O gaan wys. Hulle is net so die black-sam in.
Ek wil graag plaaslik ondersteun, maar moet my nie probeer uitbuit nie. Dan raak ek moerig.
Kyk, ek het vir die manne by S&O gaan wys. Hulle is net so die black-sam in.
Ek wil graag plaaslik ondersteun, maar moet my nie probeer uitbuit nie. Dan raak ek moerig.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Ek het vandag met Rep van Nikon gesels. Hy gee my altyd die info wat ek kort vir my navorsing en dan bestel ek deur 'n handelaar. So vind ek vinnig uit wat ek wil weet.
Hy s? my die LUSTER kom net in 1 model en dit is die 3-12x 42(of 44, kan nie onthou nie)
Hulle is tans uit voorraad maar sal kan kry as daar bestellings is.
Dit is die gewone Monarch 3 net 'n 'n ander afwerking maar om een of ander rede is hy glad nie populer nie en verkoop hy w?reld wyd baie stadiger as die MATT weergawe.
Ek het hom gevra om my op hoogte te hou as hulle weer kry.
R2500-2700 is die prys wat hy voorspel die handelaars sou vra, hang net af van hulle winsgrens.
Peet
Hy s? my die LUSTER kom net in 1 model en dit is die 3-12x 42(of 44, kan nie onthou nie)
Hulle is tans uit voorraad maar sal kan kry as daar bestellings is.
Dit is die gewone Monarch 3 net 'n 'n ander afwerking maar om een of ander rede is hy glad nie populer nie en verkoop hy w?reld wyd baie stadiger as die MATT weergawe.
Ek het hom gevra om my op hoogte te hou as hulle weer kry.
R2500-2700 is die prys wat hy voorspel die handelaars sou vra, hang net af van hulle winsgrens.
Peet
Work to live, don"t live to work
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Budget Nikon Monarch
OttoOtto wrote: Jp
Pasop vir die bloeddruk.
Lekker aand verder
Otto
Mmmm Ja
Moelik partykeer. Ek hou nie daarvan om uitgebuit te word nie.....
Blykbaar lyk dit soos 'n spesiale order vir iemand. Verskyn nie op hulle pryslys nie. Die dame wat met ons rekening deel het ook nie te veel insig oor die Scopes nie en deel maar met die kameras met ons aankoper.
Groete en geniet daai scope, stem dit was 'n bargain.
JP
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Budget Nikon Monarch
More Manne
Ek het met die verkoopsman gepraat oor die teleskoop wat ek bestel het by hom en volgens hom sal dit eers oor so 3 weke hier land. Hy vra my toe of daar nie nog meer menseis wat in so n teleskoop sou belangstel nie. Se vir hom ek sal uitvind...
Die prys is nog nie vasgestel nie maar vereker beter as by meeste ander plekke. (reken so om en by R2500)
Die prys wat hy my bied, is omdat hy ons besigheid se supplier is en my n gunsie wil doen.
As iemand belangstel laat van julle hoor...

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Budget Nikon Monarch
Verkenner
Ek stel belang .laat wwetmy hoe ek te werk moet gaan om een te kry.
Willem