Watter gps??
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Watter gps??
More manne
Nou ja dit het tyd geword om n nuwwe gps vir jag aan te skaf... Na vele valle en pap batterye het my ou glorified kompass sy moses tee gekom!
Die vraag is nou watter een om nou te koop?
Van die volgende is onder my vergrootglas maar alle input en voorstelle welkom!
1. Garmin gpsmap 64s
2. Garmin oregon 600
3. Garmin etrax 30
Garmin etrax 20
Ek hoor graag van julle
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gps??
Vir jag sal selfs die mees basiese model werk om 'n karkas in die veld te vind. Hoe meer gevorderd (en duurder) die stelle word, hoe meer punte kan jy stoor en later dan topografiese kaarte wat as basis dien wanneer jy navigeer en punte soek. Ek het 'n Etrex 20 wat 500 punte kan stoor en dit is heel voldoende vir my. Hom al teen my GPS opmeet instrument getoets en 3m verskil gekry. As dit nie goed genoeg is om iets in die veld te kry nie, dan is 'n nuwe bril jou voorland.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Watter gps??
Ek gebruik n e-trex 30.
Kan Topo maps vat en is klein, lig en batterye hou lank.
Kan Topo maps vat en is klein, lig en batterye hou lank.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Watter gps??
Bq van n hi jack maar wel mbt die bespreking. Mens vat jou slimfoon saam veld toe vir kiekies en Strelok. Daar is n GPS gelaai op hom bv Samsung se Maps. Kan dit nie gebruik word nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Watter gps??
Ek hoor wat oom sê en stem volkome saam. Maar ek voel ook net dat ek nie elke jaar n nuwe een wil koop nie. My huidige/oorlede een het my darm 6 jaar se goeie diens gegee. Dit was n etrex legend.tripodmvr wrote:Vir jag sal selfs die mees basiese model werk om 'n karkas in die veld te vind. Hoe meer gevorderd (en duurder) die stelle word, hoe meer punte kan jy stoor en later dan topografiese kaarte wat as basis dien wanneer jy navigeer en punte soek. Ek het 'n Etrex 20 wat 500 punte kan stoor en dit is heel voldoende vir my. Hom al teen my GPS opmeet instrument getoets en 3m verskil gekry. As dit nie goed genoeg is om iets in die veld te kry nie, dan is 'n nuwe bril jou voorland.
Ek wil my gps vir die volgende kan gebruik
1. Punte stoor van roep plekke, gate en water
2. Paaie en grensdrade/kamp drade van plase noteer
3. Skuif na waar jakkals roep (bearing,heading)
5. Back track
6. Moet gestoorde data kan aflaai/backup.
7. Moet weer data kan upload op volgende of ander gps.
8. Maan stand informasie was handig op die legend maar nie n moet nie.
9. Die kamera funksie van die etrex 30 hou ek nogal ook van
Ek is effe versigtig vir die touch screen modelle want ek het al gehoor dat mense kla dat dit soms lol as die hande koud is.
P.s. Hoe het oom geweet ek kort n nuwwe bril?

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Watter gps??
Ek het onlangs ook gehoor van n app wat op die foon beskikbaar is en gebruik dit nou tot ek nuwwe gps kry. Ken nog nie al die inns en outs van die app nie maar sover is dit nie vir my sleg nie. Net gewoond aan my aparte gps...andre007 wrote:Bq van n hi jack maar wel mbt die bespreking. Mens vat jou slimfoon saam veld toe vir kiekies en Strelok. Daar is n GPS gelaai op hom bv Samsung se Maps. Kan dit nie gebruik word nie?
app is beskikbaar vir android vanaf google play
https://play.google.com/store/apps/deta ... snavigator
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Watter gps??
Hoe werk die kamera funksie vir jou? En het jy enige probleme al met die touch screen gehad?airhunter wrote:Ek gebruik n e-trex 30.
Kan Topo maps vat en is klein, lig en batterye hou lank.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gps??
Ek hoor wat oom sê en stem volkome saam. Maar ek voel ook net dat ek nie elke jaar n nuwe een wil koop nie. My huidige/oorlede een het my darm 6 jaar se goeie diens gegee. Dit was n etrex legend.JacoJ wrote:tripodmvr wrote:Vir jag sal selfs die mees basiese model werk om 'n karkas in die veld te vind. Hoe meer gevorderd (en duurder) die stelle word, hoe meer punte kan jy stoor en later dan topografiese kaarte wat as basis dien wanneer jy navigeer en punte soek. Ek het 'n Etrex 20 wat 500 punte kan stoor en dit is heel voldoende vir my. Hom al teen my GPS opmeet instrument getoets en 3m verskil gekry. As dit nie goed genoeg is om iets in die veld te kry nie, dan is 'n nuwe bril jou voorland.
P.s. Hoe het oom geweet ek kort n nuwwe bril?

Ek is heldersiende !!!!!
PS 2 Dankie vir die lekker lag.
Lyk my jy moet kyk na so 5000 punte kapasiteit. Dan het jy altyd al jou jagdata op die een instrument.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Watter gps??
Baie dankie oom. Kan oom n gps voorstel wat die job sal doen?
Ps. Groot plesier!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Ps. Groot plesier!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gps??
Lyk asof die 64 die een is om na te kyk vir gehardheid en vermoens. Google die' model vir pryse. Moontlik is daar 'n winskoop by een van die aanlyn plekke. Ek het nou by Garmin self gekyk vir kenmerke en pryse.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Watter gps??
JacoJ wrote:Hoe werk die kamera funksie vir jou? En het jy enige probleme al met die touch screen gehad?airhunter wrote:Ek gebruik n e-trex 30.
Kan Topo maps vat en is klein, lig en batterye hou lank.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
JacoJ
Ek het n fout gemaak man myne is n 20 en nie 30 nie.
Ek hou nie van touch screen nie omdat handskoene n probleem is en ook sou die skerm nat word dan reageer dit nie reg nie.
Die klein "joy stick" werk lekker selfs met handskoene en is positief sodra jy dit gewoond raak. In die begin is die enter op die "joy stick" vreemd
maar soos ek sê jy raak dit gou gewoond. wanneer mens wil enter dan swik die "joystick" soms eenkant toe maar soos ek sê jy raak hom gou baas.
Ek sou huiwer om n sel app alleen te gebruik omdat dit: 1. Battery vreet. 2. Afhanklik is van selfoon sein. 3.Data vreet. 4. n slimfoon is effens brooser as n Garmin e-trex en sou dit val en breek is jy sonder GPS. indien jou GPS oppak vir n rede sal die slimfoon n goeie back up wees.
Ek maak altyd Google Earth printouts en bestudeer dit lang ure op die parliment stoel in die oggend. teen die tyd wanneer ek op n vreemde plek jag het ek n redelike idee waar wat lê. Wanneer jy loop is dit ook goed dat jy nie vergeet om op te let wat waar is nie. Draai elke 100m of so om en orienteer jouself van die kant wat jy waarskynlik van gaan teruggaan. Moet NOOIT net op n GPS vertrou nie. Ek het al in die berge by Burgersford gejag waar dit so ruig raak dat ek GPS sein verloor het. Glo my jou jag verander dan gou in n oplet sessie veral wanneer jy nog n kind ook het wat saamstap waarvoor jy verantwoordelik is. Moet ook nie op jou gids vertrou nie. die ou sien dalk nie die son sak nie dan is jy alleen (met n lyk op hande). Klim windpompe (MAAR BAIE VERSIGTIG) en orienteer jouself. spreek af met ander in jou groep of die grond eienaar dat drie opeenvolgende skote beteken jyt hulp nodig. Pak saam met jou GPS ook n klein SHTF sakkie met als wat jy nodig het.
Jammer ek het nou weggevoer geraak. Verskoon die hijack.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Watter gps??
Blokkies toiletpapier werk soos n bom
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gps??
Tot jou maag 'n draai gee en jou papier is op. Moderne GPS hoef nie altyd aan te wees nie.
Jaco wil dit vir jakkalsjag gebruik.
Jaco wil dit vir jakkalsjag gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Watter gps??
Geen probleem. Waardevolle inligting wat jy gedeel het.airhunter wrote:JacoJ wrote:Hoe werk die kamera funksie vir jou? En het jy enige probleme al met die touch screen gehad?airhunter wrote:Ek gebruik n e-trex 30.
Kan Topo maps vat en is klein, lig en batterye hou lank.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
JacoJ
Ek het n fout gemaak man myne is n 20 en nie 30 nie.![]()
Ek hou nie van touch screen nie omdat handskoene n probleem is en ook sou die skerm nat word dan reageer dit nie reg nie.
Die klein "joy stick" werk lekker selfs met handskoene en is positief sodra jy dit gewoond raak. In die begin is die enter op die "joy stick" vreemd
maar soos ek sê jy raak dit gou gewoond. wanneer mens wil enter dan swik die "joystick" soms eenkant toe maar soos ek sê jy raak hom gou baas.
Ek sou huiwer om n sel app alleen te gebruik omdat dit: 1. Battery vreet. 2. Afhanklik is van selfoon sein. 3.Data vreet. 4. n slimfoon is effens brooser as n Garmin e-trex en sou dit val en breek is jy sonder GPS. indien jou GPS oppak vir n rede sal die slimfoon n goeie back up wees.
Ek maak altyd Google Earth printouts en bestudeer dit lang ure op die parliment stoel in die oggend. teen die tyd wanneer ek op n vreemde plek jag het ek n redelike idee waar wat lê. Wanneer jy loop is dit ook goed dat jy nie vergeet om op te let wat waar is nie. Draai elke 100m of so om en orienteer jouself van die kant wat jy waarskynlik van gaan teruggaan. Moet NOOIT net op n GPS vertrou nie. Ek het al in die berge by Burgersford gejag waar dit so ruig raak dat ek GPS sein verloor het. Glo my jou jag verander dan gou in n oplet sessie veral wanneer jy nog n kind ook het wat saamstap waarvoor jy verantwoordelik is. Moet ook nie op jou gids vertrou nie. die ou sien dalk nie die son sak nie dan is jy alleen (met n lyk op hande). Klim windpompe (MAAR BAIE VERSIGTIG) en orienteer jouself. spreek af met ander in jou groep of die grond eienaar dat drie opeenvolgende skote beteken jyt hulp nodig. Pak saam met jou GPS ook n klein SHTF sakkie met als wat jy nodig het.
Jammer ek het nou weggevoer geraak. Verskoon die hijack.
Ek is ook versigtig vir die touch screens daarom neig ek oorweegind na die knoppie modelle.
Wat die slimfoon app betref gebruik ek nou een net omdat ek tans sonder n gps is (my legend se liggie skyn nie meer nie
) maar soek verseker weer na n gps vir doeleindes hierbo genoem aan oom Tripod. Die app werk nie sleg nie en is beter as niks maar dit is absoluut soos jy sê oor battery lewe. Die betrokke app wat ek gebruik is wel nie afhanklik van selfoon sein nie(of altans nie op my foon nie) en is ek so stilweg nogal beindruk met wat dit kan doen. Wat die robuustheid van n foon betref stem ek beslis saam met jou. As ek vat hoeveel my ou legend al geval het teenoor hoeveel n foon kan vat is daar n groot verskil. En ek wil ook nou nie afhanklik wees van net een aperaat vir alles nie. Ek glo maar aan n backup hê en sal eerder die foon app as backupp gebruik waneer die gps nie werk nie.
Al wat vir my beter is van die 30 is dat jy fotos kan neem en stoor by spesifieke koordinaat punte. Dus is dit maklik om te sien wat die geskiedenis is van bv gate en roep plekke en watse ouderdom en hoeveeldeid jakke geskiet is per roep plek. (My boekkie waarin ek die tiepe van goed skryf reen gewoonlik een of ander tyd nat...)
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp