DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde kolf
-
MB James

Goeie dag menere.
Ek het sowat 'n jaar terug 'n tweedehandse gelamineerde kolf gekoop wat reeds gepas was vir 'n RSA .308
Ek het dit gepas op my aksie en dit het baie netjies gebind. Ek het egter sedertdien nog gladnie kans gemaak om te gaan skiet nie.
Wel die tyd het gekom dat ons binnekort bietjie gaan lood gooi en ek wil graag die roer in puik toestand kry.
Ek het die kolf afgehaal en begin afskuur. Die vernis laag maak hier en daar trane en is oor die algemeen maar baie grof.
Ek het vir my Birchwood Casey se Filler & Sealer aangeskaf asook hulle Tru-Oil.
Tans het ek hom mooi afgeskuur en netjies glad gekry met vyf nat afvee siklusse waarna ek weer met 360 papier geskuur het. In die foto's is hy nog net afgeskuur. Gladnie geseël nie.
Ek gaan hom maar môre aand net eers seël en dan twee of drie lae Tru-Oil aanwend.
Daarna sal ek die pilare draai en in pers in die kolf, die ou bedding epoxy wat maar sag voel verwyder en die aksie oor bed. Dan sal ek die kolf verder finaliseer.
Ek besef ek moes eers die pilare en bedding doen maar dis nou maar 'n gedane saak. Dit sal my leer om net meer versigtig te werk.
Enige kommentaar of raad is welkom.
Groete
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/9c2c76280bdb752e16bdc6cb6b406d6f.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/fee714f6fe588bffb21a353eb354f7bb.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/81af8bf0b33f222409f077b915db5d68.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/72d2e0729107839c614b2de4ca65b743.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/bff7a7761f0a15ca2320ca9783de0387.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/7b19c6e7adfc04bc8636407359a9df55.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/b839f18725d22c2c4ae09aca4ddc46b5.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/0aad05eaa39547315a802de0a408fb9b.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/7bfd58034e4f3a4db159f99ac1f4b330.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/f33a6d5750ffef13ea99652f9db731ef.jpg
//cloud.tapatalk.com/s/5abac254708 ... e-2013.pdf
https://www.google.com/url?q=https://ww ... u1AAfstGm-

Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Is daar enige riglyne vir die afmetings van aluminium pilare behalwe vir die groewe wat help om aan die epoxy te bind? Ek verwys spesifiek na wand dikte.
Ek wil ook graag julle menings vra oor die bedding. Watter tiepe metode en watter produk stel julle voor?

Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Goeie more MB
Vir die gelamineerde kolwe stel die manne wat weet voor mens moet daai GRS produk of Danish oil gebruik. Ek het al gehoor as mens nie versigtig is nie dan kan die olie die gom aantas en dan trek die kolf los. Ek is nie seker of Tru Oil dit sal doen nie maar ek dink amper nie so nie. Dit is ook darem 'n Rutply blank gewees so dit is nie 'n swak ply blank gewees nie.
Vir bedding stel ek voor jy kyk vir Devcon se steel putty (of iets soortgelyks), daai bedding in daardie kolf was 'n Miles & Gilbert Bedrock kit. Ek stem dat dit nie die heel beste resultate vir my gegee het nie. Ek het intussen al die gewere se bedding oorgedoen (met die Devcon) wat ek met daardie Miles & Gilbert goed gebed het.
Wat die pilare ens. betref kan ek nie kommentaar lewer nie, ek het dit nog nie laat doen nie. Net 'n gewone en goeie bedding job het sover vir my nog goed genoeg gewerk.
Dis net my 2c...

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Dagsê.
Ek hou maar daarvan om Steenvas te gebruik om aksies te pak. Dit loop nie soos stroop, oral in nie en word werklikwaar klip hard na 48 uur.
6 Ure teen 25 grade is gewoonlik genoeg tyd vir die epoksie om so uit te droog, dat jy die spullietjie uitmekaar kan haal.
Die wanddikte van jou pilare sal bepaal word deur hoeveel materiaal daar tussen die agterste aksie skroefgat en die magesyn kas is. Daar moet ten minste 2mm se materiaal tussen die buitewand van die pilaar en die magesyn kas se gat wees, wanneer die pilaar in plek is.
Ek koop sommer 'n 2.5m lengte aluminium pyp by my plaaslike hardeware winkel.
OD is omtrent 10mm en ID is 7mm.
Wees maar versigtig wanneer jy die gate in die kolf, groter boor vir die pilare. Gebruik maar 'n staanboor en klamp daai kolf vas. Enige vibrasie of te lae spoed gaan maak dat die gelamineerde hout uitbreek. Veral op die agterste gat. Boor ook die gate stapsgewys groter.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Baie dankie vir die goeie raad Gawie.
Ek sien ek het nie in die hoof afdeling geplaas nie en dus sien amper niemand my plasing nie. Ek waardeer jou advies. Ek het juis gedink aan steenvas maar was nie seker of dit die regte produk gaan wees nie.
Met die RSA 'n enkelskoot is daar gladnie 'n magasyn kas nie. So basies moet ek maar net weet wat die minimum wand dikte is vir 'n stewige pilaar.
Ek reken so 1.5mm wand dikte behoort voldoende te wees maar sal graag probeer vir 2mm.
Of probeer ek te dun gaan?

Sou jy die steenvas ook gebruik om die pilare mee in te pers?
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Indien daar genoeg materiaal is in die kolf, sou ek liewer na selfs 3 mm vir wanddikte neig.
Dit is eintlik sinneloos om enige epoksie om die pilaar te sit indien hy styf in die gat pas. Dit wat jy opsit word afgesmeer sodra jy die pilaar in die gat inpers. Indien daar 'n spasie tussen die pilaar en die hout is, het jy drooggemaak.
Die pilare verhoed dat jy die hout saampers wanneer jy die aksie en die magesynplaat vastrek. Dit is dus nie kritiek dat hul vasgelym word nie. Hul moet net styf pas.
Dit is eintlik sinneloos om enige epoksie om die pilaar te sit indien hy styf in die gat pas. Dit wat jy opsit word afgesmeer sodra jy die pilaar in die gat inpers. Indien daar 'n spasie tussen die pilaar en die hout is, het jy drooggemaak.
Die pilare verhoed dat jy die hout saampers wanneer jy die aksie en die magesynplaat vastrek. Dit is dus nie kritiek dat hul vasgelym word nie. Hul moet net styf pas.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Ok. Dan sal ek my of ek nader aan 3mm kan gaan vir wanddikte.
Die pilare wat ek gesien het op MidwayUSA het riffels ingesny wat die epoxy vasvang soos jy dit in die kolf in pers en dan help dat dit beter bed en nie sommer kan skuif indien jy die geweer weer uitmekaar sou haal nie.
https://youtu.be/AEyB9USP-cw
Die pilare wat ek gesien het op MidwayUSA het riffels ingesny wat die epoxy vasvang soos jy dit in die kolf in pers en dan help dat dit beter bed en nie sommer kan skuif indien jy die geweer weer uitmekaar sou haal nie.
https://youtu.be/AEyB9USP-cw
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Ek sal jou 'n brief gee dat daai pilare nie sal skuif indien jy die aksie ook met Steenvas gepak het nie.
Indien jy wel besluit om groewe in die pilare te draai, sal ek voorstel dat jy "Pratley Steel" of "Pratley Clear" gebruik om dit in te bed.
Dit vat 10 minute om te set en dan kan jy die res met Steenvas bed.
Indien jy wel besluit om groewe in die pilare te draai, sal ek voorstel dat jy "Pratley Steel" of "Pratley Clear" gebruik om dit in te bed.
Dit vat 10 minute om te set en dan kan jy die res met Steenvas bed.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Dit klink bakgat baie dankie.
Ek het nounet die kolf met die Birchwood Casey Filler & Sealer gesmeer.
Môre maar weer begin skuur.
Ek is baie ongelukkig omdat dit effe geel resin is. Ek wou juis hê die kleur van die laminering moet uitwys. Nou is daar alweer geel op dit.
Wel dit is egter net filler so ek sal maar alles afskuur weer. Dan hoop die Tru-Oil is true clear.

Geseënde Paasfees

- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Spray Mate se sanding sealer, werk baie mooi. Jou prep werk moet net baie goed wees. Maar as jy klaar is blink hy mooi. Verkies spray mate sin hy loop nie so maklik nie as jy hom aanspuit nie.
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Oh baie dankie.Albertdwk wrote:Spray Mate se sanding sealer, werk baie mooi. Jou prep werk moet net baie goed wees. Maar as jy klaar is blink hy mooi. Verkies spray mate sin hy loop nie so maklik nie as jy hom aanspuit nie.
My pa het gepraat van 'n sanding sealer maar hy kon nie die naam onthou nie.
Is daardie Spray Mate sanding sealer kleurloos?
Sent from my S60 using Tapatalk
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Uitstekend. Baie dankie vir die raad.
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Ek het "n soortgelyke projek so jaar of twee terug aangepak. Ek het "n boyds featherweight persent gekry en nie van die kleur gehou nie....my stappe was soos volg.....my kolf lyk great , maar my stappe was drasties...en julle gaan my seker vertel dit is verkeerd , dus werk ek net aan my eie kolwe...
1. paintstripper. genoeg van dit. dit eet aan die tru oil laag...jy sal sommer sien wanneer die boonsye laag af is. Baie ou lappe is hier nodig.
2. klam kussingsloop( katoen tipe) oor die kolf gesit , en die kolf gesryk...met die strykyster....die stoom drik duikies uit , en stoot baie van die ou oilies uit.
3. die laat egter die gryn van die hout uitkom. begin nou die skuurproses saam met die gryn. ek het myne gevat tot 800 grit. begin by 360.
4.watergebaseerde stain...ek het imbuia kleur gebruik.
5.(optioneel) touch hom weer 800 grit..plek plek , vir die "weathered look"
6. schaftol. 1keer per dag vir "n week. 1 keer "n week vir "n maand.
5. seel hom met wat jy goeddink. ek het poly urathane gebruik , in "n spuitkan....
7. liggies staalwol , vir die "matt" look....
lyk nes ", fabrieks boyds kolf...net "n beter kleur

Baie dankie.CassellG wrote:Ek het "n soortgelyke projek so jaar of twee terug aangepak. Ek het "n boyds featherweight persent gekry en nie van die kleur gehou nie....my stappe was soos volg.....my kolf lyk great , maar my stappe was drasties...en julle gaan my seker vertel dit is verkeerd , dus werk ek net aan my eie kolwe...
1. paintstripper. genoeg van dit. dit eet aan die tru oil laag...jy sal sommer sien wanneer die boonsye laag af is. Baie ou lappe is hier nodig.
2. klam kussingsloop( katoen tipe) oor die kolf gesit , en die kolf gesryk...met die strykyster....die stoom drik duikies uit , en stoot baie van die ou oilies uit.
3. die laat egter die gryn van die hout uitkom. begin nou die skuurproses saam met die gryn. ek het myne gevat tot 800 grit. begin by 360.
4.watergebaseerde stain...ek het imbuia kleur gebruik.
5.(optioneel) touch hom weer 800 grit..plek plek , vir die "weathered look"
6. schaftol. 1keer per dag vir "n week. 1 keer "n week vir "n maand.
5. seel hom met wat jy goeddink. ek het poly urathane gebruik , in "n spuitkan....
7. liggies staalwol , vir die "matt" look....
lyk nes ", fabrieks boyds kolf...net "n beter kleur
Dit stem nogals baie oor een met wat ek op van die gunsies esien het.
Dit was vir my moeilik om te besluit op wat om te gebruik om mee te seël. Die manne is mal oor die Tru-Oil veral die ouens wat kitare ook maak of restoureer.
Nou het ek seker bol aangevang om Tru-Oil te gebruik?
Want ek wil graag daardie pragtige groen en bruin met half 'n tieroog geel laat uitstaan uit die Forest Cammo kolf.
Ek kan ook nog nie moontlik besluit op Matt of Gloss nie. Maak man die plank blink soos 'n spieël of los mens die kolf liewer effe dof?
Sent from my S60 using Tapatalk
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
If its a show gun, gloss!!MB James wrote:Baie dankie.CassellG wrote:Ek het "n soortgelyke projek so jaar of twee terug aangepak. Ek het "n boyds featherweight persent gekry en nie van die kleur gehou nie....my stappe was soos volg.....my kolf lyk great , maar my stappe was drasties...en julle gaan my seker vertel dit is verkeerd , dus werk ek net aan my eie kolwe...
1. paintstripper. genoeg van dit. dit eet aan die tru oil laag...jy sal sommer sien wanneer die boonsye laag af is. Baie ou lappe is hier nodig.
2. klam kussingsloop( katoen tipe) oor die kolf gesit , en die kolf gesryk...met die strykyster....die stoom drik duikies uit , en stoot baie van die ou oilies uit.
3. die laat egter die gryn van die hout uitkom. begin nou die skuurproses saam met die gryn. ek het myne gevat tot 800 grit. begin by 360.
4.watergebaseerde stain...ek het imbuia kleur gebruik.
5.(optioneel) touch hom weer 800 grit..plek plek , vir die "weathered look"
6. schaftol. 1keer per dag vir "n week. 1 keer "n week vir "n maand.
5. seel hom met wat jy goeddink. ek het poly urathane gebruik , in "n spuitkan....
7. liggies staalwol , vir die "matt" look....
lyk nes ", fabrieks boyds kolf...net "n beter kleur
Dit stem nogals baie oor een met wat ek op van die gunsies esien het.
Dit was vir my moeilik om te besluit op wat om te gebruik om mee te seël. Die manne is mal oor die Tru-Oil veral die ouens wat kitare ook maak of restoureer.
Nou het ek seker bol aangevang om Tru-Oil te gebruik?
Want ek wil graag daardie pragtige groen en bruin met half 'n tieroog geel laat uitstaan uit die Forest Cammo kolf.
Ek kan ook nog nie moontlik besluit op Matt of Gloss nie. Maak man die plank blink soos 'n spieël of los mens die kolf liewer effe dof?
Sent from my S60 using Tapatalk
If its a working gun, matt!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
So hier staan ek skaam. 
Dis nou 'n jaar later en ek het nou eers hierdie week begin om die ou pakwerk uit te krap met 'n bytel. Dit voel soos bruin Wilson's toffie.
Die grootste boor wat ek het is 13mm en ek gaan die pilare maar hou by 14mm en met 6mm gat vir die bout. Ek sal maar die gate uitvyl met 'n growwe vyl.
Ek het vir my ABE se Epidermix 372 epoxy gekoop maar nou dat ek weer so kyk, die steenvas gee eintlik 'n baie mooi afwerking. So ek sal nou nog moet besluit daaroor.
Ek moet die bedding job nou klaar maak want volgende naweek gaan ek saam met 'n paar vriende op 'n herlaai naweek.
Ek gaan ook maar die een pilaar by die recoil lug sit en die ander een by die gat in die aksie naaste aan die sneller. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201904 ... 8aac77.jpg[/IMG]

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Pilare gedraai en gate geboor.
Sent from my S60 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Gepas en gesny.

Gepoxy met die Epidermix 372
Sent from my S60 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Nou net wag vir die droog word sodat ek môre kan begin met die voorbereiding vir die glasbedding.
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Pilare het mooi geseat.
Sent from my S60 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Die onder kant.

Het vandag die voorbereiding gedoen.