Naand almal. Ek is Hannes bly in die vrystaand naby christiana werk op n wildsplaas. Ek is jag en visvang mal.
Het n mk1 303 en n ou voere .22
Groete kudu007
Nuwe man
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Nuwe man
Naand Hannes en welkom op die forum.
- cecilgreeff
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm
Re: Nuwe man
Welkom. Self lank .303 geskiet. Geniet. Hier baie raad en informasie.
Sent from my SM-J320F using Tapatalk
Sent from my SM-J320F using Tapatalk
Groetnis,
.177
.22lr
.243
30-06
9mm
.177
.22lr
.243
30-06
9mm
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe man
Welkom hier Kudu007. Hoop nie julle koedoes is so slinks en skerp soos 007 nie.
Kriek
Kriek
-
Kudu007
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Nov 14, 2017 5:46 pm
Re: Nuwe man
Hulle is maar slinks die klomp hier.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Nuwe man
Dis nie koedoes wat slinks is nie, dit is jy wat nie deur 'n skoop kan kyk nie. Hannes is my neef vir wie ek so ruk terug 'n pistool gesoek het.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe man
Welkom welkom. Darm bly om te sien jy skiet nie 270 nie!!!