Howa Aksies

Post Reply
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Howa Aksies

Post by Machann »

Hi Manne

Weet hier is een of twee manne wat al 'n custom geweer op 'n Howa Aksie gebou het. Wat dink julle van die aksie en sal julle een aanbeveel vir 'n custom bou?

blessings
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Howa Aksies

Post by Lourens »

Gaan maar gerus voort, my .375 Ruger is op 'n Howa aksie en ek is baie gelukkig met hom. Sterk, goed afgewerk en akkuraat.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Howa Aksies

Post by BLOK »

Iewers hier op die forum was n You Tube link van waar hulle getoets het hoe sterk aksies presteer onder te hoe druk en Howa was ver beter as wat die gemiddeld was. Sommige aksies wat drie keer duurder was het baie baie swakker gevaar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Howa Aksies

Post by WillemS »

Machann

Ek het 'n 243AI, broughton loop op 'n Howa aksie en is baie tevrede met hom!! Ek het by trofee papierbokke 'n groepering op gesit wat ek met 87gr v-max geskiet het as jy wil gaan kyk!

Ek geniet die aksie baie en sal definitief hom aanbeveel!

Willem
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Howa Aksies

Post by Francois Marais »

Machann

Dink n Howa is enige dag in dieselle klas as n Rem 700 aksie, propperly ge-blueprint, is daar GEEN fout met hom nie.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Howa Aksies

Post by Machann »

Thanks Manne

Moet mens maar 'n Howa koop en die aksie strip of kry mens erens in SA aksies te koop?

Laat dit juig...
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Howa Aksies

Post by .::Alwyn-U::. »

Machan

Mens kry barreled actions in Howa. Hulle kos om en by dieselfde as die full package. Ek het ook al daarna gekyk.

Groete
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Howa Aksies

Post by Machann »

Thanks Alwyn

Ek oorweeg dit sterk om vir my 'n 260 AI te laat bou. Bietjie mors as mens 'n barreled action moet koop net vir die aksie of soek een van julle manne 'n loop vir julle Howa wat julle wil oorvat... Gaan gou kyk of Howa dalk 260 of iets soortgelyk maak wat mens kan laat omsit na 260 AI.

Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Howa Aksies

Post by Machann »

Rooijakkals, is daai 375 Ruger van jou 'n Custom of fabrieks geweer?

Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
Post Reply