hallo almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
lmj1975
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Mar 13, 2018 3:21 pm

hallo almal

Post by lmj1975 »

Ek is nuut op hierdie forum - jag al 'n rukkie, waardeer altyd bietjie raad
lmj1975
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Mar 13, 2018 3:21 pm

hallo almal

Post by lmj1975 »

Ek is nuut op hierdie forum - jag al 'n rukkie, waardeer altyd bietjie raad
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: hallo almal

Post by .270 Man »

Goeie dag en welkom hier, vertel ons bietjie meer van jou self en watse gewere het jy.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
lmj1975
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Mar 13, 2018 3:21 pm

Re: hallo almal

Post by lmj1975 »

Ek skiet meestal met my .338win Mag of .243win op die vlakte. Ek jag so elke nou en dan bietjie in die bosveld, gewoonlik met my 7x64. Ek fokus vir nou op die vlakte skiet, aangesien my eerste jag vie die jaar in Namibia is. Dis dan ook hoekom ek bietjie wil hoor oor die reen in Aroab.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: hallo almal

Post by koos 2 »

Baie welkom. Jy sal definitief al die nodige raad hier kry.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: hallo almal

Post by Armand Steenkamp »

Baie welkom virtel bietjie meer oor jouself. Waar vandaan kom jy. Waarme skiet jy?
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: hallo almal

Post by Aceofspades »

Welkom LMJ. En ook ook dan sommer: Wlkom aan al die nuwe manne wat ek gemis het. Hoop julle geniet dit tussen die klomp.

Kriek
Post Reply