Bosvarke
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvarke
Waar in KZN is jy?
Praat met Nico Harris op die forum.
Hy verstaan van bosvark jag.
Praat met Nico Harris op die forum.
Hy verstaan van bosvark jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Apie reilly
Re: Bosvarke
Hi Gerhard
Ek bly in toti. Ek kan seker op n naweek so 250km radius ry.
Ek bly in toti. Ek kan seker op n naweek so 250km radius ry.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosvarke
Apie,
Is jy die man wat vir Mark van Heerden daar onder werk?
Groete,
Eugene
Is jy die man wat vir Mark van Heerden daar onder werk?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosvarke
Sien, klein w?reld!
Mark is my groot jagmaat! Ons het saamgejag in die Kalahari vro?r vanjaar. Ons het ook verlede jaar saamgejag, waarna hy sommer 'n Tikka .30-06 aangeskaf het. Hy't my vertel van "Apie" en Northam ens.....
Laat weet as jy hier bo is dan skud ons blad!
Groete,
Eugene
Mark is my groot jagmaat! Ons het saamgejag in die Kalahari vro?r vanjaar. Ons het ook verlede jaar saamgejag, waarna hy sommer 'n Tikka .30-06 aangeskaf het. Hy't my vertel van "Apie" en Northam ens.....
Laat weet as jy hier bo is dan skud ons blad!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Apie reilly
Re: Bosvarke
dit is ek ja die northam trip en al ek het julle fotos gesien van daai gemsbokke baie nice. Ja daai man is nou jag bevok maar ons almal gaan maar deur daai stadium. Ek het amper my vrou lewendig verloor oor die gejagery
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Bosvarke
Wil net se daai bedraggie is erg rof hoor. Die manne hier by ons betaal die helfte en dan skiet hulle met boog.Apie reilly wrote: Wie kan my help asb wil baie graag n bosvark skiet in natal het nie baie tyd om verder te ry nie. Het n kans gehaat omtrent n maand terug maar ek dink persoonlik die ou is mal met sy prys. R3000.00 n vark nie eers n trofee nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Apie reilly
Re: Bosvarke
net so Theege daar is nie n manier wat ek daai prys betaal nie, vir daai prys gaan skiet ek veel eerder n mooi koedoe bul onder 43 duim.