K BAFFLE SILENCERS

Post Reply
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

K BAFFLE SILENCERS

Post by Frikkie Coetzee »

Dagse

Ek het so ruk terug gelees van een van die lede wat self n KD gebou het met die K baffle prinsiep.
Ek kry nou nie die post nie.

Hoe dit ook al sy, ek het o[p die internet gesien en die KD idee het my baie geintreseerd.

Ek het n swaarloop 243 wat ek een wil opsit in vlekvrye staal of aluminium om by my loop te pas.Maak iemand die KD op die prinsiep kommersieel?

Weet iemand hoe goed die kd werk?

Alle goeie kneldempers werk, maar sommige werk beter as anders. Die beste wat ek nog "gehoor" het, (of moet ek se nie gehoor het nie) is een op n 243 van Oom Danie van Rensburg wat n Oom in Mosselbaai of George gebou het.Ek sal graag n meter wil gebruik om die werking wetenskaplik te toets, maar die KD is MERKBAAR stiller as myne. Toegegee myne is die sogenaamde refleks tipe wat oor die loop kom en hulle is na bewering minder stil.

Ek weet dat geen KD die "sonic boom" sal stilmaak nie.

Frikkie
Cradock
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by BLOK »

Crisjan op die forum, hy het al gebou maar weet nog nie of hy bou en verkoop nie, pm hom en laat my ook sommer weet. Ons het hom op die herlaai naweek geluister en hy is amper so doeksag soos n terminator

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by Frikkie Coetzee »

Blok

Ek is bly om te hoor hy is stil.

Ek dink daaraan om n klomp baffles te laat sny op n standaard patroon. Het die planne van die internet af getrek.

Ek dink die idee het iets beet.

Frikkie
Cradock
Chrisjan

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by Chrisjan »

Hello,


Die K-baffle is goed maar die Omega baffle is beter. Lees bietjie op silencertalk.com.


Myne is op die Omega bafle ontwerp. Die materiaal is bestel en sal oor so week of wat die eerste 10 beskikbaar he. Dit gaan van 6061 T6 aluminum vervaardig word. Die tube word uit solid rod gemasjieneer want die T6 kom nie in tube form nie. Dit laat my ook in staat om die duktes aan te pas soos wat ek wil en die braker baffle deel van die tube te maak. Ek sal 'n full writup gee sodra ek die units het. Hulle is al deur baie ontwikeling en ek skiet tans met die derde improved vertion. Ek sal ook ten alle tye stock he en teen die volgende dag kan pos. Dit word 100% op CNC masjiene gemaak en is tot 'n duisendste akuraat gesny. Ek het onlangs op 300m 'n 22mm 4 skoot groep met my 243 geskiet.

Al wat ek vra is bietjie tyd. Maar as ons weg spring gaan die wiel goed rol.

Groete en mooi dag.

Chrisjan
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by Frikkie Coetzee »

Chrisjan

Het jy al dalk n prys ingedagte? Het jy dalk fotos?

Ek ken nie die Omega baffle nie, maar as dit soos die K ontwerp maklik is om massa produksie op toe, te pas great.

Ek sal graag een wil probeer op my 243. 16mm groefdraad is reeds gesny. Ek sal die KD graag in die wit wil he. Maw ongecaot om by my SS loop te pas. Ek sal ook hou van n KD wat jy uitmekaar lan haal om skoon te maak.

Kan jy dalk vir my n prys laat kry?.

Groete
Frikkie
Cradock
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by baboonstalker »

Chrisjan,
Dit word 100% op CNC masjiene gemaak en is tot 'n duisendste akuraat gesny
'n duisendste van wat? Jy kan jou CNC masjien programeer tot op 'n micron, maar dit sit nie in enige man of masjien se broek om dit te herhaal nie.
As jy die parte se maak uitkontrakteur, meet maar eers voor jy jou naam op hulle beloftes waag.

Sterkte
P
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by Frikkie Coetzee »

Chrisjan

Ek sien steeds uit om jou werk te sien

Frikkie
Cradock
langloop

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by langloop »

Chrisjan,

Is dit daardie 243 AI van jou waarmee jy Sondag geskiet het?

Corniel
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by grumpy »

Ek het Clarence n pm gestuur maar wil ook hoor wat se julle.

As jy N kd oor die loop pas wat langer is as gewoonlik met meer baffles in, sal dit die klank meer demp?

As jy die loop korter maak met n langer KD sal dit die klank meer demp?

Ek het n 30-06 met n THOR KD, hy is sag soos n 243 maar wil weet of jy die klank nog meer kan demp? :o
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: K BAFFLE SILENCERS

Post by Frikkie Coetzee »

Ek het n baie mooi KD by lock stock and barrel in PE gesien Op die K Baffle prinsiep. Dalk Omega. Netjies gemaak. Christoff reken baie still

Ek will graag een he vir my 243...

Frikkie
Cradock
Post Reply