Hi ek is nuut
-
Hardy1957
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Feb 04, 2018 5:51 pm
Hi ek is nuut
Dag manne,
My naam is Hardy Visagie, woonagtig in potchefstroom.
My seun het my voorgestel aan al die wyshede op jaracal.
Ek skiet met my betroubare 30-06 en het dan ook 'n 6.5x55 howa, martini hemry, side by side haelgeweer.
As ek kans kry jag ek en my seuns saam.
Ek sien uit om by julle te leer wat te leer is.
Groetnis Hardy
My naam is Hardy Visagie, woonagtig in potchefstroom.
My seun het my voorgestel aan al die wyshede op jaracal.
Ek skiet met my betroubare 30-06 en het dan ook 'n 6.5x55 howa, martini hemry, side by side haelgeweer.
As ek kans kry jag ek en my seuns saam.
Ek sien uit om by julle te leer wat te leer is.
Groetnis Hardy
- smirre86
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Aug 07, 2014 11:21 am
Re: Hi ek is nuut
Welkom Hardy...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Hi ek is nuut
Hi Hardy, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Hi ek is nuut
Welkom Hardy, weet jy gaan die forum baie geniet!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hi ek is nuut
Welkom Hardy. Geniet dit!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Hi ek is nuut
Baie welkom hier Hardy
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Hardy1957
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Feb 04, 2018 5:51 pm
Re: Hi ek is nuut
Dankie manne ek voel welkom. Jammer ek kon nie dadelik terugantwoord nie ek is bietjie tegnologies gestrem.
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Hi ek is nuut
Baie welkom en geniet dit hier saam met ons. Groete Ricus