"Jakkals jag seisoen"

Post Reply
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

"Jakkals jag seisoen"

Post by Benman »

Hallo kerels

Dit klink vir my na 'n onnodigge vraag aangesien dit "probleemdier beheer" is, maar ek wil in elkgeval graag net weet. Is daar 'n spesifieke "jag seisoen" vir probleemdier beheer of kan jy heel jaar skiet. Is daar 'n permit nodig of nie?

Ek hoor graag verder van julle?

Goete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: "Jakkals jag seisoen"

Post by Raven »

Ben,

As ek vir jakkals sien, dan is dit jagseisoen....dag of nag  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: "Jakkals jag seisoen"

Post by tafjak »

Benman

Jy mag heel jaar jakkalse jag. Daar is egter provinsies waar 'n permit nodig sal wees en dan het hulle nog die vermetelheid om jou te beperk tot getalle vir die dag.

Maar soos Raves dit gestel het is seker oor die hele land van toepassing.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: "Jakkals jag seisoen"

Post by Christo »

Mr T

Ek het 'n permit en die permit s? 5. Ek kan nie sien hoe jy meer kan skiet in een dag/nag nie. Ek tel op my vingers en my hand het net 5 van hulle toe ek laas gekyk het. Soos en by die pinkie kom tel ek weer anderkant toe en daar bly net 5 vingers op daai hand. ;) . Nou's ek self deurmekaar met die tellery, dit is nogal ingewikkeld.


Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: "Jakkals jag seisoen"

Post by Francois Marais »

Christo

Ja-ja, jy't my ook nou deurmekaar. ;) ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ambessa

Re: "Jakkals jag seisoen"

Post by Ambessa »

Hallo Christo
Christo wrote:...die permit s? 5. Ek kan nie sien hoe jy meer kan skiet in een dag/nag nie. Ek tel op my vingers en my hand het net 5 van hulle toe ek laas gekyk het.
... ;) Yep en party ouens tel eenvoudig een, twee, baie....

Ambessa
Post Reply