Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
- SoutieBoer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jan 23, 2018 7:01 am
Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Bestanddele:
Springbok loin
Netvet
Spices (Sout, peper, koljander)
Draai netvet om die springbok loin.
In die oond met hoe temp. (of Braai) vir 10min
Nou het jy super sagte vleis, sal nie droog wees nie, met lekerrrrr vet

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
I chose the 6.5x55 caliber, to make sure that the kwesbokke from my friend's .270's and 30-06's are safely taken care of... 
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
man jy sal laat ek sommer n koedoe fillet bymekaar maak hierso...ons het mos ni springbokke hier ni ai man!!!! lyk lekker sappig
- SoutieBoer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jan 23, 2018 7:01 am
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Koedeo sal week.... Maar....
I chose the 6.5x55 caliber, to make sure that the kwesbokke from my friend's .270's and 30-06's are safely taken care of... 
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Soutie, ek wonder of jy op die regte forum is met al jou kosmaak idees.
Ek sal volgende naweek die een probeer. Daai vet is goed vir jou are, dat die bloedklonte nie vassteek nie.
Ek sal volgende naweek die een probeer. Daai vet is goed vir jou are, dat die bloedklonte nie vassteek nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Weet van iemand wat dit met lies lappe ook doen.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
gout my vrind !!!!!!!!!!!Heinz Petersen wrote:Soutie, ek wonder of jy op die regte forum is met al jou kosmaak idees.
Ek sal volgende naweek die een probeer. Daai vet is goed vir jou are, dat die bloedklonte nie vassteek nie.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- SoutieBoer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jan 23, 2018 7:01 am
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Heinz,
Jag en kosmaak is... soos Berger en Lapua wat saamloop
Jag en kosmaak is... soos Berger en Lapua wat saamloop
I chose the 6.5x55 caliber, to make sure that the kwesbokke from my friend's .270's and 30-06's are safely taken care of... 
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
As ek mag...... koop bees murgbene. sny die stuk steak halpad in lengte en stop daardie murg daar in en maak hom daarna met die netvet toe!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
GOUT in hoofletters maar lekker.....jinneTOKELOS wrote:As ek mag...... koop bees murgbene. sny die stuk steak halpad in lengte en stop daardie murg daar in en maak hom daarna met die netvet toe!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Mmm, my dokter het juis gesê ek moet meer "witvleis" eet..
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Man nou water 'n man se mond darem! Die week gaan lank wees!!
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Tokelos, wil graag weet of jy die murg vooraf gaar maak of nie?TOKELOS wrote:As ek mag...... koop bees murgbene. sny die stuk steak halpad in lengte en stop daardie murg daar in en maak hom daarna met die netvet toe!
Groete
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Stefan sal nou, n jaar later seker nie die raak lees nie, maar ingeval iemand anders dalk sou wou weet, nee jy sit die murg rou in die steak.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
Dankie...eerste dat ek die fred sien.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Springbok-Netvet-Droom vir Naweek
kan ook indien jy meer -fancy- wil wees, eers vleis toedraai in bacon en daaarna die netvet.
Heerlik met gemsbok asook rooibok,
bitter belangrik is om dit saam met n gesonde bord vol krummelpap te geniet.
Heerlik met gemsbok asook rooibok,
bitter belangrik is om dit saam met n gesonde bord vol krummelpap te geniet.