34mm Ringe gesoek
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
34mm Ringe gesoek
More more,
Ek is opsoek na 34mm ringe en weet die goed is peper duur, maar het gesien dat Sus Tac se 34mm ringe baie bekostigbaar is.
Gebruik iemand die ringe, en hoe vergelyk hul met byvoorbeeld Vortex se precision ringe?
Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.
Dankie

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Baie lekker sen sterk ringeRem wrote:More more,
Ek is opsoek na 34mm ringe en weet die goed is peper duur, maar het gesien dat Sus Tac se 34mm ringe baie bekostigbaar is.
Gebruik iemand die ringe, en hoe vergelyk hul met byvoorbeeld Vortex se precision ringe?
Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.
Dankie
Voordeel.
Ringe se 'alignment kan stel'
Nadeel
Om ringe se 'alignment te stel' as jou teleskoop van geweer verwyder het
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Maat as mens reeds na Vortex se precision matched ringe kyk ook en mens neem hulle prys in ag kan jy sommer Tier One ook oorweeg..
Baie manne hier wat al n kans op hulle gevat het en baie baie tevrede met hulle is. Premium materiale en vevaardiging is top notch ook.
Dis nog n opsie om te oorweeg dalk.
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Wat prys hulle min of meer?SeeMoNsteR wrote:Maat as mens reeds na Vortex se precision matched ringe kyk ook en mens neem hulle prys in ag kan jy sommer Tier One ook oorweeg..
Baie manne hier wat al n kans op hulle gevat het en baie baie tevrede met hulle is. Premium materiale en vevaardiging is top notch ook.
Dis nog n opsie om te oorweeg dalk.
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Retail vir die 2 skroef units is R3300 n stel.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Dankie Apie,Apie wrote:Baie lekker sen sterk ringeRem wrote:More more,
Ek is opsoek na 34mm ringe en weet die goed is peper duur, maar het gesien dat Sus Tac se 34mm ringe baie bekostigbaar is.
Gebruik iemand die ringe, en hoe vergelyk hul met byvoorbeeld Vortex se precision ringe?
Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.
Dankie
Voordeel.
Ringe se 'alignment kan stel'
Nadeel
Om ringe se 'alignment te stel' as jou teleskoop van geweer verwyder het
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek het klaar n stel Vortex precision ringe op my een geweer, maar indien ek n ekstra geldjie kan spaar (sonder om kwaliteit op te offer) sal ek definitief die Sus Tac ringe oorweeg.
Seemonster, ek het self na die Tier One ringe ook gekyk, en sal seker vir hulle gaan indien ek daardie klas geld uithaal, sommer net gedink ek kan dalk vir minder wegkom en soos dit vir my lyk is die Sus Tac ringe van hoe kwaliteit wat goeie nuus is.
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Hi
Het jy toe die sus-tac ringe gekoop? Ek het vir my van hulle gekoop maar moes baie elevasie verloor om my scope te zero. Ek het baie meer as helfte van my elevasie verloor en wil net hoor of jy dalk selfde ondervind het indien jy hulle gekoop het?

Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Middag Anton,
Ek het die Sus-tac ringe gekoop, maar het nie so ondervind nie. Het jy een gekoop met die inserts? Jy kan dan die inserts gebruik om die elevation terug te wen.
Ek het die Sus-tac ringe gekoop, maar het nie so ondervind nie. Het jy een gekoop met die inserts? Jy kan dan die inserts gebruik om die elevation terug te wen.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Wat kos die Sus-Tac ringe?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Wat gebeur as jy die voorste ring agter sit, en die agterste een voor?Antondup wrote:Hi
Het jy toe die sus-tac ringe gekoop? Ek het vir my van hulle gekoop maar moes baie elevasie verloor om my scope te zero. Ek het baie meer as helfte van my elevasie verloor en wil net hoor of jy dalk selfde ondervind het indien jy hulle gekoop het?
Goed, beter, 6millimeter!
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Rem wrote:Middag Anton,
Ek het die Sus-tac ringe gekoop, maar het nie so ondervind nie. Het jy een gekoop met die inserts? Jy kan dan die inserts gebruik om die elevation terug te wen.
Hi Rem
Nee ek het die gewone ringe gekoop en nie die met die inserts nie
Last edited by Antondup on Thu May 17, 2018 10:32 am, edited 1 time in total.
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Hi GenoGeno wrote:Wat gebeur as jy die voorste ring agter sit, en die agterste een voor?Antondup wrote:Hi
Het jy toe die sus-tac ringe gekoop? Ek het vir my van hulle gekoop maar moes baie elevasie verloor om my scope te zero. Ek het baie meer as helfte van my elevasie verloor en wil net hoor of jy dalk selfde ondervind het indien jy hulle gekoop het?
Ek het dit nog nie probeer nie maar het daaraan gedink. Die ringe kom net in n geseelde plasteik sakkie gekom en ek wonder of die ringe nie n "prefered" rigting het waarin dit op gesit moet word nie. aan die binnekant van die ringe is twee ringetjie en nou weet ek nie of dit iets daarmee te doen het en of dit net daar is vir n aanduiding om dalk die boonste gedeelte met die onderste gedeelte reg om op te sit nie. hier is n foto wat die ringetjies wys
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Antondup on Thu May 17, 2018 10:33 am, edited 1 time in total.
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Hi Fanta300Fanta300 wrote:Wat kos die Sus-Tac ringe?
Ek het die ringe by Savuti gekoop vir R1650.00. Ek het verkeerd vertstaan en gedog dit is die ringe met die inserts maar Savuti verkoop net die normale ringe. Die ringe met inserts is R1950 excl by Sus-tac self.
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 34mm Ringe gesoek
Anton,
Bel dalk vir Savuti, weet die manne daar is baie behulpsaam en hul verkoop die produk so dalk sal hul dinge vir jou kan uitklaar.
Bel dalk vir Savuti, weet die manne daar is baie behulpsaam en hul verkoop die produk so dalk sal hul dinge vir jou kan uitklaar.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Ek het n mail vir Sus-tac gestuur en hulle sommer gevra
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: 34mm Ringe gesoek
Ek het toe agter gekom wat die oorsaak was van die elevasie wat ek verloor het. Die sus-tac ringe het mos nie “recoil lugs” in nie, net n gedeelte van die “windage screw” se thread steek bietjie verby die “base” van die ringe. Die thread was to nie presies in die gap van die rail nie en toe het die thread wat ek toe verstel het vas gebyt in my rail en so toe basies op gelig het omdat die thread amper bo op die boonste gedeelte van die rail gesit het. Ek het n nuwe rail gekry en baie versigtig die ringe op gesit sodat die thread in die gaps is. Weer van voor af scope in gestel en nou werk dit perfek uit. Ek verkies eerder ringe met lugs wat pas tussen die gaps en sal maar na die jag seisoen vir my ander ringe kry.Antondup wrote:Ek het n mail vir Sus-tac gestuur en hulle sommer gevra
Sent from my iPhone using Tapatalk
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR