Jakkals jagter - Steenbokpan Ellisras area gesoek.

Post Reply
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Jakkals jagter - Steenbokpan Ellisras area gesoek.

Post by ROBBIE1 »

Goeie dag manne. Ek is op soek na n man wat ken van jakke en katte roep en uithaal.

Nuwe stuk grond wat ek bokom het, 1400ha groot. Die plaas was vir 4j basies ongebruik en geen beheer en bestuur was toegepas, nou sit ek met die dilema!!

Kontak my asb met watsup op 0822978380, die selfoon opvangs is uiters pateties hier!! Ek is ook maar min op die forum deesdae, juis a.g.v. die swak sein.

Moet asb a.s.a.p. kan begin.

Groete.

Robbie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals jagter - Steenbokpan Ellisras area gesoek.

Post by Geno »

Ek gesels met Oom.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply