Naand manne
Ek het n groot probleem en het hulp dringend nodig. Ek het sowat 2 jaar gelede my roep toerusting gekoop net om mee te speel,en speel het ek rerig lekker. Ek het al beter geword met die gespelery maar is nou gedwing om dit te gebruik om kos op die tafel te sit. My grootste kopseer is waar begin n mens met hierdie hele ding???? Ek glo daar is genoeg probleemdiere in ons land om my ook te kan akomodeer,volgens die media is daar n groot probleem met betrekking tot probleemdiere. Ek sal dit baie wardeer as jul my asb kan help met pryse en waar om boere te kry wat bereid is om vir n diens te betaal. Ek is genoodsaak om roep en skiet nou my beroep te maak en is baie opgewonde om dit wat ek geniet te kan doen as n werk.
Groette
P.A.C.
HELP ! ! ! ! ! !
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
HELP ! ! ! ! ! !
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: HELP ! ! ! ! ! !
PAC
Ek sal jou help waar ek kan, s? net hoev?r jy bereid is om te ry en ek sal jou kontak-besonderhede op ons volgende BV vergadering noem. Jy kan my PM met jou besonderhede en pryse en en en. Ek sien jy is darem nie te v?r van my af nie, ek sal jou slaapplek ook gee as dit moet.
G

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: HELP ! ! ! ! ! !
222
Dankie vir jou hulp aanbieding,ek sal ry sover ek moet. Dis sleg as n man n besigheid moet sluit en dan nie kan werk kry nie. Jy moet maar idees gee oor pryse ens. Op hierdie stadium sal ek enige hulp baie wardeer want ek is desperaat. Van waar is jy?
Groette
PAC
Dankie vir jou hulp aanbieding,ek sal ry sover ek moet. Dis sleg as n man n besigheid moet sluit en dan nie kan werk kry nie. Jy moet maar idees gee oor pryse ens. Op hierdie stadium sal ek enige hulp baie wardeer want ek is desperaat. Van waar is jy?
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: HELP ! ! ! ! ! !
PAC
Die meeste probleme word in die kleinvee areas ondervind. Dit is dan ook daar waar jy die vinnigste sal werk of geleentheid kry om jakkalse te jag. 'n Goeie begin is R500-00 per jakkals plus reis koste. Later indien jy gevestig is en die boere/kliente ken jou waarde kan jy begin om 'n nagfooi/uitroep fooi te vra of om jou prys per dier te lig. Indien jy in 'n ander area is en jakkalse bv beeste pla en daar baie jakkalse is dan is dit altyd raadsaam om 'n maksimum per nag van bv R2500-00 op die jag te sit. Jou prys kan ook dan laer wees agv die groter aantal jakkalse. Hoop dit help
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: HELP ! ! ! ! ! !
Heinrich
Baie dankie vir jou insette oor my probleem,ek neem dit ter harte. Ek het jou dvd al stukkend gekyk en baaaaie geleer wat my gehelp het. Nogmaals dankie.
Groette
PAC
Baie dankie vir jou insette oor my probleem,ek neem dit ter harte. Ek het jou dvd al stukkend gekyk en baaaaie geleer wat my gehelp het. Nogmaals dankie.
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Ambessa
Re: HELP ! ! ! ! ! !
Hallo Jaracal
...bly om te sien jy surface darem so af en toe vir 'n asempie en 'n wyse woord of twee..
Mooi loop...
Ambessa
...bly om te sien jy surface darem so af en toe vir 'n asempie en 'n wyse woord of twee..
Mooi loop...
Ambessa