Middag wil graag belangstelling toets daar is n kans vir n kursus aangebied deur oom taffie einde januarie 2018 in die ceres area koste beloop R1500.00 daar is plek vir 10 mense latweet maar voorspoed en groete Thinus Pretorius
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Jakkals jag kursus te weskaap
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Jakkals jag kursus te weskaap
Thinus jammer ek val nou so in by die agter deur.Thinus pretorius wrote:Middag wil graag belangstelling toets daar is n kans vir n kursus aangebied deur oom taffie einde januarie 2018 in die ceres area koste beloop R1500.00 daar is plek vir 10 mense latweet maar voorspoed en groete Thinus Pretorius
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Hoe kan ek in kontak kom met oom taffie? ook vir n moondlike kursus.
Groete KH