Middag almal.
Ek het sopas my 300wsm lisensie ontvang en daarom het ek besluit om tog maar my Sako Forester 308 te verkoop. Die wapen is baie netjies en sover ek weet was ek die tweede eienaar. Terry Harrison het die sneller gestel en die kamer "ge-polish". Hulle het ook die kolf "ge-pillar bed" en "free floating" gedoen. Die Sako het n L579 aksie en die blueing is in baie goeie toestand. Ek sluit die oorspronklike Sako 25mm Optilok ringe ook in. Die agterste visier is ook ingesluit. Ek moes dit afhaal sodat my teleskoop kon pas.
Teleskoop is nie ingesluit nie. R14000. Stuur maar asb. n PM as iemand belangestel. Ek woon on Gordonsbaai.
Groete,
Johan
SAKO Forester te koop - VERKOOP
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
SAKO Forester te koop - VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Johan L on Wed Dec 06, 2017 9:34 am, edited 1 time in total.
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: SAKO Forester te koop
Ja ek verkoop hom maar net omdat ek vandag my 300wsm A7 gekry het. Die 308 gaan net staan in die kluis as die jagseisoen kom. Baie lekker geweer en hanteer vreeslik goed. Ek het nou 11 vuurwapens op my naam en moet nou begin briek aandraa. Het ook begin messe maak en wil graag die skille aanwend vir my nuwe belt grinder...
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
