Dagse mense, Ek soek n eenvoudige plan om die doppies uit n pistool op te vang as jy op n skietbaan skiet. veral as dit n grasbaan is. kan nie glo hoe kruip so n doppie weg in die gras nie.
Groetnis
Gert
Pistool doppe vang
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Pistool doppe vang
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Pistool doppe vang
Rol skadunet of laken uit waar jy verwag die doppe gespoeg gaan word
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Pistool doppe vang
Vat grond seil saam
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Pistool doppe vang
Gert,
Google bietjie hier....
https://www.google.co.za/search?q=pisto ... 66&bih=662
Kry 'n tropiese visnet en prakseer 'n vanger
Google bietjie hier....
https://www.google.co.za/search?q=pisto ... 66&bih=662
Kry 'n tropiese visnet en prakseer 'n vanger
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Pistool doppe vang
op gras baan werk swart skadunet vir my goed. So lank jy stil staan en skiet
Maak 'n verskil