Naandsê

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Jagpoleon
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Oct 22, 2017 8:15 pm

Naandsê

Post by Jagpoleon »

Goeie naand almal. Ek is van Pietersburg in die Noorde van die ou Transvaal. Ek hou van alles wat die natuur bied. Ek is hier om te leer by manne met meer ervaring.



Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Naandsê

Post by tripodmvr »

Welkom by ons. Hoop dit is 'n aangename en leersame ervaring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Naandsê

Post by J le Roux »

Baie welkom. Ek sien ons manne van die Noorde raak al hoe meer op die forum, mooi so.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Jagpoleon
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Oct 22, 2017 8:15 pm

Re: Naandsê

Post by Jagpoleon »

J le Roux wrote:Baie welkom. Ek sien ons manne van die Noorde raak al hoe meer op die forum, mooi so.
Ons gaan oorneem


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
fluisterbuis
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Oct 19, 2017 8:58 am

Re: Naandsê

Post by fluisterbuis »

welkom jagpoleon,
glo jy gaan baie leer

30-06 groete uit Pietersburg
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Naandsê

Post by Jake1 »

Baie welkom
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Post Reply