Middag Julle,
Ek is opsoek na n bietjie raad. Is opsoek na n nuwe verkyker om sommer vir enige iets te gebruik. Jag, diere en voels kyk ens.
Ek kyk na +- R 3000 om te spandeer. Enige voorstelle?
Groete Morne
Watter Verkyker
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Watter Verkyker
Leopoldt all the way. Praat bietjie met Toyrsi hier op die forum hyt nou 1 vir hom gekoop en ek dink daai ding skop gat vir sy prys.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Watter Verkyker
By my ko-op het hulle verskeie van die verkykers uit die bokse gehaal en op n tafel geplaas. Daar was Nikon, Vortex, Leupold, Steiner en nog goeie name en mense het maar elk hulle eie gunsteling gehad.
Party hou van die goedkoopste goeie een, die sterkste bou of die duidelikste lense maar op die ou einde kan jy nie eintlik veel kla oor enige van hulle in dieselfde prys klas.
As mense begin praat oor duidelik dan gaan ek nie verder luister. Soos ek met die verkoopsmense en kopers praat kan jy nie raai watter een gaan duideliker vir hom/haar voorkom. Elke verkyker op daai rak het vir iemand die duidelikste gelyk. IAW gee nie wat mense of die internet se duidelikheid is objektief...in die R3500 tot R5500 klas...en dis beste as jy self kyk. Kyk verkieslik buite, in die sonlig.

Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word