Swak werk
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Swak werk
[img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 0617-2.jpg[/img]
Ek het laasjaar die kudu geskiet en 'n trofee daarvan laatmaak.[img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 0349-1.jpg[/img]
Dit is wat ek terug gekry het.
Johan

300Winmag
Re: Swak werk
Ek is regtig jammer man - het jy die ou darem gevra of hy geweet het jy het
vir hom 'n koedoe gegee het om op te stop?

- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Swak werk
Hello johan
dit is altyd sleg om so iets terug te kry.ek ken daai gevoel,n mens skiet iets besonders,gee dit in,wag maande net om teleurgesteld te wees.kan jy nie dalk net kripties laat weet wie dit aangevang het nie??so kan ander jagters dit gespaar bly??

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Swak werk
Ek het met hulle gepraat, en hulle is bereid om dit oor te doen. Natuurlik moet hulle 'n ander cape iewers kry,so dit gaan nie my kudu wees nie. Wat my so kwaad maak is dat hulle dink 'n mens is 'n aap,want die oorspronklike kudu se kleur , die v voor sy kop, die kolle op sy kakebeen en sy bek se kleur verkil. Hoe hulle gedink het ek gaan dit nie agterkom nie,weet ek nie.Die horings is darem my kudu sin.
Natuurlik is die ou wat die werk gedoen het nie meer by hulle in diens nie.
"n Ander ding is dat omtrent 'n derde van die hare af is,so dit is totaal 'n gemors.
Groete
Johan
Ek sal vir eers nie die naam bekend maak nie. Hoop nie iemand anders kom dit oor nie.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Swak werk
Johan hoe lyk dit die mense het n blesbok mould geneem om jou kudu te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Swak werk
Manne,
Ek het twee jaar terug 'n 16,5dm bosbok ingegee by 'n gewoonlik betroubare taksidermis om gemonteer te word en toe ek na lank se geduldige wag bel om te hoor hoe dinge vorder kry bestaan die nommer nie meer nie? Daarna ry ek na hulle plek toe wat toe ook verlate is. Uiteinde van die storie is dat die taksidermis tot niet is en die mense ge-emigreer het. My "cape", horings en deposito is daarmee het en die mense is weg..... Soos vir Johan is 'n besonderse trofee nou daarmee heen as gevolg van iemand sonder integriteit!

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Swak werk
Sako75
Dit het ek ook al oorgekom. Ek het 'n baie mooi springbok hier op Upington ingegee saam met 22 volostruis skeen veletjies wat ek vir leer wou gebruik. Die skeen veletjies maak 'n baie mooi stukkie leer, maar die plek is later bankrot verklaar en het ek als verloor,my diposito ook.
As jy iets bestel by iemand,of in die geval van 'n taksidermie moet daar 'n diposito gegee word en voor hulle die trofee stuur,die res van die geld,maw as jy ver ven hulle is kan jy nie die werk sien nie en dan kom jy soos ek oor. Hulle het die geld en ek sit met 'n bol str..nt.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Swak werk
Manne ek glo nie wat ek hier lees en sien nie...........
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Swak werk
Uit watter animasie prent is daai foto geknip

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Swak werk
Johan
Hierdie is SWAK en ek wil nie verder vet op die vuur gooi nie, maar dit is ook nie jou cape/vel nie!
Die wit V op gesig en die wit kolle op kant is nie dieselfde vel nie, Jou V loop deur en is nie gebroke nie en die kolle op die kant is "kolle" en nie sulke langerige vaag wit strepe nie.
Gee hulle gas ou maat!

Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Swak werk
Wat stel julle voor doen ek. My cape sal ek nooit weer terug kry nie.
Johan
Ek het gesien dit is nie my cape nie, daar is 5 verskille wat ek kan sien. Ek kan nie verstaan wat se holtetjies op die bo-kaak is nie. Dit lyk of dit van binne met gare vasgewerk is en toe getrek is.
Die enigste uitweg is om my geld terug te vra wat ek al gedoen het, maar hulle se hulle sal dit net vir my oordoen. Met wie se caoe weet ek nie.

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Swak werk
Ek het mooi gekyk en gewonder? Ek herken dan die bok.
Nou sien ek wie se "cape" dit is.........
Dit is Rudolph the Red nose reindeer sin
Groetnis
Douw

LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Swak werk
Se vir hulle jy gaan nog n bul moet skiet en hulle moet die kostes dra.
Hulle Moere man dis belaglik, hy lyk amper soos my great dane!
Cheers H

9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Swak werk
Is dit nie juis vir gevalle soos die wat die nuwe gebruikerswet geskep is nie. Dreig hule met daai wet en as dit nie werk nie bel sommer die verbruikers terbinaal en gee hulle aan
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Swak werk
Ek s? "Name en shame" hom. Dit sal keer dat dit met iemand anders gebeur. Dit is duidelik dat hulle niks van taxidermi weet nie.
Ek het ook al so n stel afgetrap. Ek het n Koedoebul en n moerse Elandbul van 36" wat 404kg uitgeslag het ingegee en toe ek hul gaan haal, is die Eland en Koedoe se nekke ewe duk. Die Koedoe was pragtig, maar die Eland het gelyk of hulle hom op n Eland Koei se mould gedoen het. Nadat ek hom foto's van die Eland gewys het, het hy ingestem om hom oor te doen met n ander cape. Toe hy my bel en s? hy is klaar kry ek amper die stuipe. Selfde mould, kyk net ander kant toe en het ook geen skropborsel op die voorkop soos myne gehad het. Nodeloos om te s?, is ek my trofee en n deposito van R 3800.00 kwyt, en die taxidermi sit met n 36" Eland horing in sy hol.
Ek het ook al so n stel afgetrap. Ek het n Koedoebul en n moerse Elandbul van 36" wat 404kg uitgeslag het ingegee en toe ek hul gaan haal, is die Eland en Koedoe se nekke ewe duk. Die Koedoe was pragtig, maar die Eland het gelyk of hulle hom op n Eland Koei se mould gedoen het. Nadat ek hom foto's van die Eland gewys het, het hy ingestem om hom oor te doen met n ander cape. Toe hy my bel en s? hy is klaar kry ek amper die stuipe. Selfde mould, kyk net ander kant toe en het ook geen skropborsel op die voorkop soos myne gehad het. Nodeloos om te s?, is ek my trofee en n deposito van R 3800.00 kwyt, en die taxidermi sit met n 36" Eland horing in sy hol.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Swak werk
Ek is geneig om saam met Piet te stem, se wie die man is en dat die manne hom bespreek. Kyk net watse goeie diens het ons n lid van die forum deur Mkonto laat kry as dit nie was vir sy naam wat bekend gemaak was nie sou daai lid nou nog met sy foutiewe demper gesit het.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Swak werk
Daardie lyk vir my na werk van sekere vrou wat taxiopdonner werk doen naby Babsfontein. Is ek reg?
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Swak werk
Manne
Ek het maar besluit om nie die taksidemie bekend te maak nie,omdat ek nog aan die onderhandel was met hulle.Die persoon wat die werk gedoen het, werk nie meer by die spesifieke plek nie en die eienaar was uit die land gewees tot vroeg die maand. Hy het na my besware gekyk en het toe besluit om die volle bedrag aan my terug te betaal.Het die geld vanoggend in my rekening inbetaal.
Ek het darem nou my geld terug al hoe wel ek nie my kudu gekry het nie.

- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Swak werk
Ai dis jammer. Al het jy jou geld terug gekry het jy nogsteeds skade gehad. Kon jy iets soos die horings herwin ?
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Swak werk
Ai, dis groot skade. Ek is so jammer dat ek na daai trofee van jou se foto gekyk het. Daai steek dwars in my krop. Jy vat so baie van die dier en die jagter weg deur 'n trofee so op te F Foeter. Dis vir my as persoon baie spesiaal om 'n trofee dier te skiet en dan nog die kostes daaraan verbonde, harde werk en baie trots. Ai en dan om so mooi dier na die tyd in so toestand te sien.. Ek sou soos oom Piet s?, "hom met daai horing in sy hol laat rondloop het".
KK
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Swak werk
Johan
Ek voel vir jou! Niemand verdien dit nie.

Value has a value only if its value is valued
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Swak werk
Ek het nou maar vrede gemaak met die hele ding.
Ek het nog die hele trofee hier by my,lyk my nie hulle wil opgeskeep sit met die "ding" nie.
As ek dalk eendag weer 'n mooi kudu skiet wat ,n mooi cape het sal ek maar die werk weer laat doen, maar verseker deur iemand anders.

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Swak werk
Ek sal vir jou kan help met n goeie taksidermis. Sal jou goeie afslag kan reel. Neet een voorwaarde. Jy moet sy werk dan hier sit sodat die mense kan sien wat kwaliteit is. Hy het ook n leeftyd waarborg op al sy werk. Nou watse ander taksidermie kan dit se?