Sako .223 Vixen Deluxe
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Sako .223 Vixen Deluxe
Goeie more aan al die manne
Ek wil asseblief al die kenners op die forum se hulp vra. Ek het die naweek n geweer gekoop uit n boedel uit. Die geweer handelaar het hom ingestel en die vorigge eienaar het hom self nie geskiet nie. Ek was nie van plan om nou geweer te koop nie maar vir die prys van R5 000 sal ek myself nooit vergewe het as ek hom nie gekoop het nie.Ek moet net noem dat ek hom by my beste vriend se pa gekoop het, wie se broer se boedel dit is, so ek is baie dankbaar die oom het hom aan my verkoop en dat hy na n goeie huis toe kom.
Die geweer lyk presies soos die een wat ek op die internet gekry het, met die selfde kolf, grafering op die staal onder en die selfde insetsel op die grip. Al verskil is die loop het visiere op die een wat ek gekoop het.
http://www.gunsinternational.com/SAKO-D ... =100188060
Ek wil asseblief uitvind by die kenners oor die model, hoe is hulle akkuraatheid, wat was die doel van die model, hulle geskiedenis, ens.
Enigge inligting sal ek baie wardeer.
Baie dankie
Jurgens

'Hunting is a bush walk with a purpose"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Pumba30-06
Sommer n spoggerige geweer wat jy gekoop het en glo jy sal haar mooi oppas! Jy kan seker Sako self ook n epos stuur met die reeksnommer en hulle behoort jou al die data te gee wat jy verlang.
Hoop jy kom reg.
Groetnis

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Pragtige roer daai Pumba, baie baie geluk!! Ek dink nie jy sal ooit in jou lewe weer so 'n bargain slaan nie!! As daai deals oor 'n man se pad kom kan mens nie anders as om te gaan daarvoor nie!
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Ek weet van 'n sekere bobbejaanbekruiper wat nou die dag R3000 vir so trip 2 betaal het....
Smaak my ek moes 'n paar rand in my sak druk

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Pumba,
Jy kan kyk op die Sako collectors forum, daardie manne sal jou alles van die geweer kan s?.
Jy het die "Deluxe" model gekry ek glo hy gaan jou nog kwaai gelukkig maak.
CFR moet net hulle gatte roer, ek brand al om my winskopie vir 'n drive te vat!
P

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Hoe vind mens uit van boedels in die land? waneer hulle plaasvind en dalk 'n katologus van wat daar gaan wees?
Is daar sekere instansies wat bedoels hanteer met 'n website of iets?
Ek is opsoek na 'n nuwe roer en sal graag so "winskopie" wil opspoor eendag..
Groete
Alwyn

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Jurgens,
Dis massiewe bargain. Ek weet van 222 Deluxe wat vir R16,000 te koop is!
Ek skat daai geweer is vanaf 1961 gemaak. Dink die model L461. Sy akkuraatheid behoort geen probleem te wees nie.... het nog nooit swak Sako gehad nie. Soos jy noem is dit 'n Deluxe model wat die "fancy" een is en daarom die "skip line chequering", gravering op die magaaynplaat ens. Die klein kalibers het gewoonlik die kop van 'n vos op wat saam val met sy ander naam "Vixen".
Baie netjies, baie geluk!
http://en.wikipedia.org/wiki/SAKO

Last edited by Sako75 on Sat Sep 10, 2011 4:13 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Sako 75
Dit lyk my jy is die kenner van die sako gewere
Ek het n ou 222 waar op daar Riihimaki staan.
Help asb met bietjie inligting abs

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Dit is regtig n baie mooi roer ek sou hom ook koop sou hy so in my skoot val

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
theedge
Praat jy dan nou so my taal ook!!!!!!
Groetnis
Praat jy dan nou so my taal ook!!!!!!
Groetnis
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Remington wat is die serial no
Riihim?ki (literally "Drying barn hill" in English) is a town and municipality in the south of Finland, about 69 kilometres (43 mi) north of Helsinki
Riihim?ki (literally "Drying barn hill" in English) is a town and municipality in the south of Finland, about 69 kilometres (43 mi) north of Helsinki

-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
vlakvark
die serie no is 28059
ek wonder watter jaar is hy gemaak
die serie no is 28059
ek wonder watter jaar is hy gemaak
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
More almal
Baie dankie vir almal se insette en inligting oor die geweer. Ek wardeer dit baie!!! Ek moet nou net hoop die pote is nie te vol nonsens nie en gee vir my sy lisensie.
Hoe motiveer mens die .223? Ek het klaar n .243 en 30-06, en toegewyde jagters status. Kan mens hom motiveer as n "varment" en springbok geweer en as n goedkoop oefen geweer op die skietbaan?
Dankie
Jurgens
Baie dankie vir almal se insette en inligting oor die geweer. Ek wardeer dit baie!!! Ek moet nou net hoop die pote is nie te vol nonsens nie en gee vir my sy lisensie.
Hoe motiveer mens die .223? Ek het klaar n .243 en 30-06, en toegewyde jagters status. Kan mens hom motiveer as n "varment" en springbok geweer en as n goedkoop oefen geweer op die skietbaan?
Dankie
Jurgens
'Hunting is a bush walk with a purpose"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Jurgens
Jy kan hierdie geweer def. motiveer vir die beheer van ongediertes en n goedkoop manier om mee te oefen. Gee hulle so bietjie balistiese info ook. Hoop jy kom reg.
Groetnis
Jy kan hierdie geweer def. motiveer vir die beheer van ongediertes en n goedkoop manier om mee te oefen. Gee hulle so bietjie balistiese info ook. Hoop jy kom reg.
Groetnis
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Dankie SJ
Ek sal dit gebruik en dan hopelik is die polisie bietjie vinniger met sy lisensie as wat my ander was!
Ek sal dit gebruik en dan hopelik is die polisie bietjie vinniger met sy lisensie as wat my ander was!
'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Remington
Dit lyk my dit is n model p54
begin vervaardig 12-08-54 tot 24-05-72 reeksnomers 20001 tot 44052
dit kan ook L61r wees
Begin vervaardig 31-01-62 tot12-09-73 reeksnomers 1tot 90954
http://www.sako.fi/pdf/datatables/SakoO ... bering.pdf

Last edited by Vlakvark on Mon Sep 12, 2011 4:51 pm, edited 1 time in total.

-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Vlakvark
Dankie wat is die waarde en kwaliteit
Wat is die storie met die naam riihimaki
Groete
Dankie wat is die waarde en kwaliteit
Wat is die storie met die naam riihimaki
Groete
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
Kwaliteit tops Baie goeie maak
waarde wwet nie te veel faktore kolf kondiesie blueing van loop sy keel hoeveel skote deur hom is
riihimaki Dis die stad waar sako se fabriek is
Riihim?ki (literally "Drying barn hill" in English) is a town and municipality in the south of Finland, about 69 kilometres (43 mi) north of Helsinki
SAKO LIMITED
P.O. BOX 149
FI-11101 RIIHIM?KI
FINLAND
Tel. (+358) 10 830 5200
Fax (+358) 19 720 446
www.sako.fi
www.sakosuomi.fi

Last edited by Vlakvark on Tue Sep 13, 2011 2:00 am, edited 1 time in total.

-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Sako .223 Vixen Deluxe
vlakvark
dankie vir inligting
dankie vir inligting