Fanuc 21TB parte

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Fanuc 21TB parte

Post by Aceofspades »

Goeie dag almal

Ek plaas die advertensie om Jaracal lede ook 'n opsie te kan gee op die parte

Ek het 'n CNC draaibank waarvan ek die volgende parte gaan uithaal en te koop kan aabied:

Fanuc spares 21 TB control Takisawa TC10

X-Axis servo motor A06B-0121-B077
Z-Axis servo motor A06B-0126-B077
Turret servo motor A06B-0033-B575
X-, Z-, Turret, servo drive A06B-6080-H304
Spindle drive A06B-6082-H211#H512

IO Unit: A02B-0210-8501 Both main & IO
Main A16B-320000020/09B
IO PSU A16B-2203-0040/030A New - Bought machine without IO PSU

Power supply A06B-6081-H106
Screen A61L-0001-0093 Replacement LCD screen - New, never been used

3 PhaseTransformer Seidensha 380/415/460 volt to 230 volt – 17.5 kVA

Dis nou nie in almal se belangstelling nie en regtig eintlik spesialis elektronika, so, ek gaan nie verduidelik wat dit alles is nie. As jy nie weet wat dit is nie beteken dit jy sal dit nie kan gebruik nie ;D

Ek kan dit op breek of jy kan vir die hele pakket 'n aanbod maak. ons kan 'n prys beding.

Kriek

Nul ag 2 6ses6 9 ag vier 9
Post Reply