Nuwe Lid
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuwe Lid
welkom stasoft
twee vrae
van waar in die ooskaap is jy en hoe kom n man op daai skuilnaam? hehe

twee vrae
van waar in die ooskaap is jy en hoe kom n man op daai skuilnaam? hehe
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Nuwe Lid
Stasoft, welkom hier!! Jy gaan dit geniet en sommer baie leer by die manne hier!
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom hier as jy van jag en gewere hou sal jy dit baie geniet.
Blok
ps. as jy gedink het jy gaan bloupil raad hier kry gaan jy maar sukkel

Blok
ps. as jy gedink het jy gaan bloupil raad hier kry gaan jy maar sukkel
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Nuwe Lid
Lyk my dis nou elke dag wasdag !!!! Baie welkom en gee die manne gas. Altyd tyd vir 'n lekker laggie en dan natuurlik vir die meer besadigde manne ! LOL !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: Nuwe Lid
Dankie almal vir die verwelkoming.
Die naam, wel dit is 'n lang storie vir een dag langs die vuur.
Lekker dag almal.
Die naam, wel dit is 'n lang storie vir een dag langs die vuur.
Lekker dag almal.
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Nuwe Lid
Stasoft,
Baie welkom op die forum, jy gaan dit baie geniet.
Groete
C.J.
Ps: Skerp Blok!!
Baie welkom op die forum, jy gaan dit baie geniet.
Groete
C.J.
Ps: Skerp Blok!!
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Lid
Hi maat welkom geniet dit. Bly om te sien OosKaap manne raak meer 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Nuwe Lid
Sekondeer daai een! Oos-kaap manne kom by!
