Loop lewe ?
Posted: Wed Sep 06, 2017 4:38 pm
Middag , Ek het my Bruno 30.06 se loop afgehaal om te kyk hoe sy lands ens lyk.
Waarvoor Moet Ek uitkyk om te bepaal of die loop klaar is of nie
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Waarvoor Moet Ek uitkyk om te bepaal of die loop klaar is of nie
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk