Middag , Ek het my Bruno 30.06 se loop afgehaal om te kyk hoe sy lands ens lyk.
Waarvoor Moet Ek uitkyk om te bepaal of die loop klaar is of nie
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Loop lewe ?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Loop lewe ?
Jy kon dit gekyk het met n bore scope sonder om die loop af te haal. Met die blote oog gaan jy nie veel sien nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
