6.5cal Nosler CC 140gr -VERKOOP
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
6.5cal Nosler CC 140gr -VERKOOP
Menere, ek het n pak can 1000 gekoop en seker so 80 geskiet. Vir good measure se ons maar daar is 900 beskikbaar. Ek wil almal gelyk verkoop.
R3240 vir die boks
(Prys per punt = R3.60)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170831/61b3a40f7b8c0c38b4fb21c4f43e0916.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170831/72c9c122fb216ffbe9a94bab9ba50f46.jpg
Groete
R3240 vir die boks
(Prys per punt = R3.60)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170831/61b3a40f7b8c0c38b4fb21c4f43e0916.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170831/72c9c122fb216ffbe9a94bab9ba50f46.jpg
Groete
Last edited by Heinds on Fri Sep 01, 2017 10:54 am, edited 3 times in total.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Nosler CC 140gr te koop
Heinds
Is dit 6.5mm kaliber?
As dit is sal ek graag 150 wil koop.
Ek hoor graag van jou.
Is dit 6.5mm kaliber?
As dit is sal ek graag 150 wil koop.
Ek hoor graag van jou.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Nosler CC 140gr te koop
Hallo Sean, dit is 6.5 ja. Ek wil ongelukkig die hele boks verkoop. Jammer as die post nie duidelik was nie. Het hom nou opdateer.Sean3006 wrote:Heinds
Is dit 6.5mm kaliber?
As dit is sal ek graag 150 wil koop.
Ek hoor graag van jou.
Groete
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Hi Heinds. Sal jy nie 200 aan my verkoop nie asb? Ek wil dit toets in die Creedmore. Ek kan die naweek by jou kom haal as dit jou pas?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Goeie naand, Henk van Zyl hier. Ek sal dit by jou oorneem. My nommer is 083 260 5669. Ek is die naweek in die Kaap. Stuur my 'n SMS sodat ek jou nommer het, dan kan ek jou bel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Henk. Sal jy dalk 200 aan my verkoop?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Goeiemôre Sean. Ek sal as ek dit te koop kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Hulle is joune Henk, het vir jou boodskap gestuur. Bly jy kon vir Sean help.henk.spioenkop wrote:Goeiemôre Sean. Ek sal as ek dit te koop kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Dankie, boodskap gekry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: 6.5cal Nosler CC 140gr te koop
Hallo Sean
Daai koeële werk bitter mooi in die Howa 6.5 Creedmoor.
Daai koeële werk bitter mooi in die Howa 6.5 Creedmoor.
Hein
