Page 1 of 2
Glock Gen 5
Posted: Sun Aug 27, 2017 7:43 am
by Vleisie
Goeie dag
Wat seg julle manne van die nuwe generasie Glocks wat nou gelaunch is?
Beste beskrywing wat ek sover gehoor het, Glock is die Apple van pistole. Verander genoeg om almal opgewonde te maak, maar min genoeg dat dit hekenbaar Glock is.
http://www.recoilweb.com/inside-the-glo ... 29141.html
Re: Glock Gen 5
Posted: Sun Aug 27, 2017 9:49 am
by spekieries
Glock is slim om klein veranderings te maak sodat parte nie oor en weer pas nie. Op so manier hou hulle hulle produksielyne aan die gang en sodoende verseker dit 'n volhoubare inkomste vir die vervaardiger.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 7:53 am
by Carl
spekieries wrote:Glock is slim om klein veranderings te maak sodat parte nie oor en weer pas nie. Op so manier hou hulle hulle produksielyne aan die gang en sodoende verseker dit 'n volhoubare inkomste vir die vervaardiger.
Tussen 3 en 4 pas meeste parte. Magasyne pas.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 9:11 am
by Harambe
Ek wens hulle wil iets aan die visiere doen. Eerlikwaar, dis die grootste ding wat Glock eienaars 'n probleem met het. As ek die voor en agter visier ewe hoog hou, sny dit 'n deel van die wit kol af en ek skiet laag. As ek die koletjie mooi in die "emmer" sit, dan is die voorste visier te hoog, maar ek skiet reg. En die ding is te grof vir fyn mik. Ek sou eerder 'n dunner veseloptiese visier voor wou he.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 9:40 am
by Carl
Ek sien dit is beskikbaar in die VSA met 3 opsies. Ek dink die beginsel van goedkoop visier werk. Maak die basis model pistool beskostigbaar. En dan kan mense self die res opsit na hartelus. Ek lees van ouens wat alles wil hê in die basis pistool.
* MOS, wie koop dit in 'n std self verdediging pistool?
* draad op die loop!? wie sit 'n knaldemper standaard op die loop.
Die verbetering is gebaseer op die FBI model, ek glo dit is getoets en gebaseer op van die beste kundiges in die VSA (dit is nou uitgesluit die internet kenners!)
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 9:54 am
by Arnold
Die vinger groewe wat weg is sal maak dat ek nog 'n g19 koop ...
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 10:11 am
by Harambe
Carl wrote:Ek sien dit is beskikbaar in die VSA met 3 opsies. Ek dink die beginsel van goedkoop visier werk. Maak die basis model pistool beskostigbaar. En dan kan mense self die res opsit na hartelus. Ek lees van ouens wat alles wil hê in die basis pistool.
* MOS, wie koop dit in 'n std self verdediging pistool?
* draad op die loop!? wie sit 'n knaldemper standaard op die loop.
Die verbetering is gebaseer op die FBI model, ek glo dit is getoets en gebaseer op van die beste kundiges in die VSA (dit is nou uitgesluit die internet kenners!)
Meneer, die CZ P07 is meer as R2000 goedkoper as die Glock 19 en die CZ het 'n kwaai visier op.
https://www.shootingstuff.co.za/firearm ... istol.html
https://www.shootingstuff.co.za/firearm ... istol.html
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 10:44 am
by Carl
Harambe wrote:Carl wrote:Meneer, die CZ P07 is meer as R2000 goedkoper as die Glock 19 en die CZ het 'n kwaai visier op.
Die Howa is Rxxx goedkoper as 'n Steyr/Savage/Mauser/Blaser en skiet nogsteeds akkuraat. So wat bewys dit?
Ek het vir R1500 nagvisier en visier verander, dis nogsteeds goedkoper as 'n H&K, Kimber, Walther. So wat bewys dit?
Is die standard visier van die CZ beter as 'n Tritium visier in die nag?
Laat weet my hoeveel ouens hulle Glocks (en dan CZ's) met standaard visiere hou. Ek wet jou meeste hou dit net so al kla hulle steun en been.
Ek het nie 'n CZ weens al die foute wat die pistool het. So ek pyns nie te veel oor sulke goed nie.

Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 11:32 am
by Plaashaas

maar hy het dan nie n safety nie

so jy moenie hom one-up dra nie
Ek hou van die nuwe slide.
Alle pistole moet Glocks wees en alle Glocks moet G19's wees.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 11:35 am
by Finder20
Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 11:38 am
by Supacow
Plaashaas wrote::
Alle pistole moet Glocks wees en alle Glocks moet G19's wees.
Jambek!
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 11:42 am
by Harambe
Finder20 wrote:Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Iewers in September.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 11:43 am
by Carl
Finder20 wrote:Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Die invoerders en van die handelaars praat middel September beskikbaar.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 1:11 pm
by gbvl
Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 1:24 pm
by Plaashaas
gbvl wrote:Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Laai bietjie vir ons n foto
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 1:28 pm
by JGZ
Ek gaan beslis n G19 gen 5 aanskaf. Ek is n hotklou en bid al lank vir n ambi Glock. Maar my G17 Gen 4 gaan ek hou. Sy kan aftree en die kluis oppas.
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 1:32 pm
by gbvl
Plaashaas wrote:gbvl wrote:Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Laai bietjie vir ons n foto
Sal ee opsit
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 2:06 pm
by Supacow
As dit n gen1 is deps ek hom

Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 3:20 pm
by gbvl
gbvl wrote:Plaashaas wrote:gbvl wrote:Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Laai bietjie vir ons n foto
Sal ee opsit
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Al baie geskiet en alles al blink van gebruik maar nog100% [IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201708 ... d73a77.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 3:32 pm
by Supacow
Sien niks
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 3:40 pm
by Carl
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170828/c9f6175392815dd54086d51db0d73a77.jpg
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 3:41 pm
by Carl
Supacow wrote:Sien niks
Jy het nog arc eyes van na Salome kyk!
Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 4:44 pm
by Supacow
As ek my oe toemaak sien ek net ackley

Re: Glock Gen 5
Posted: Mon Aug 28, 2017 5:15 pm
by Vleisie
Finder20 wrote:Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Het met Stefan by Extreme hunting gepraat, hy vat nou Pre orders, sal Middel September sy voorraad kry in Bloem.
Re: Glock Gen 5
Posted: Tue Aug 29, 2017 11:59 am
by Stefan Fourie
Arnold wrote:Die vinger groewe wat weg is sal maak dat ek nog 'n g19 koop ...
Die CZ75 het nie vinger groewe nie, die P07 en P09 wel en dit maak nogals 'n groot verskil. Behalwe vir gatjeuk, was dit een van die redes hoekom ek my CZ75 ingeruil het op 'n P09.