Glock Gen 5
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Glock Gen 5
Goeie dag
Wat seg julle manne van die nuwe generasie Glocks wat nou gelaunch is?
Beste beskrywing wat ek sover gehoor het, Glock is die Apple van pistole. Verander genoeg om almal opgewonde te maak, maar min genoeg dat dit hekenbaar Glock is.
http://www.recoilweb.com/inside-the-glo ... 29141.html

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Glock Gen 5
Glock is slim om klein veranderings te maak sodat parte nie oor en weer pas nie. Op so manier hou hulle hulle produksielyne aan die gang en sodoende verseker dit 'n volhoubare inkomste vir die vervaardiger.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock Gen 5
Tussen 3 en 4 pas meeste parte. Magasyne pas.spekieries wrote:Glock is slim om klein veranderings te maak sodat parte nie oor en weer pas nie. Op so manier hou hulle hulle produksielyne aan die gang en sodoende verseker dit 'n volhoubare inkomste vir die vervaardiger.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock Gen 5
Ek wens hulle wil iets aan die visiere doen. Eerlikwaar, dis die grootste ding wat Glock eienaars 'n probleem met het. As ek die voor en agter visier ewe hoog hou, sny dit 'n deel van die wit kol af en ek skiet laag. As ek die koletjie mooi in die "emmer" sit, dan is die voorste visier te hoog, maar ek skiet reg. En die ding is te grof vir fyn mik. Ek sou eerder 'n dunner veseloptiese visier voor wou he.
Of so iets
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock Gen 5
Ek sien dit is beskikbaar in die VSA met 3 opsies. Ek dink die beginsel van goedkoop visier werk. Maak die basis model pistool beskostigbaar. En dan kan mense self die res opsit na hartelus. Ek lees van ouens wat alles wil hê in die basis pistool.
* MOS, wie koop dit in 'n std self verdediging pistool?
* draad op die loop!? wie sit 'n knaldemper standaard op die loop.
Die verbetering is gebaseer op die FBI model, ek glo dit is getoets en gebaseer op van die beste kundiges in die VSA (dit is nou uitgesluit die internet kenners!)
* MOS, wie koop dit in 'n std self verdediging pistool?
* draad op die loop!? wie sit 'n knaldemper standaard op die loop.
Die verbetering is gebaseer op die FBI model, ek glo dit is getoets en gebaseer op van die beste kundiges in die VSA (dit is nou uitgesluit die internet kenners!)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Glock Gen 5
Die vinger groewe wat weg is sal maak dat ek nog 'n g19 koop ...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock Gen 5
Meneer, die CZ P07 is meer as R2000 goedkoper as die Glock 19 en die CZ het 'n kwaai visier op.Carl wrote:Ek sien dit is beskikbaar in die VSA met 3 opsies. Ek dink die beginsel van goedkoop visier werk. Maak die basis model pistool beskostigbaar. En dan kan mense self die res opsit na hartelus. Ek lees van ouens wat alles wil hê in die basis pistool.
* MOS, wie koop dit in 'n std self verdediging pistool?
* draad op die loop!? wie sit 'n knaldemper standaard op die loop.
Die verbetering is gebaseer op die FBI model, ek glo dit is getoets en gebaseer op van die beste kundiges in die VSA (dit is nou uitgesluit die internet kenners!)
https://www.shootingstuff.co.za/firearm ... istol.html
https://www.shootingstuff.co.za/firearm ... istol.html
Of so iets
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock Gen 5
Die Howa is Rxxx goedkoper as 'n Steyr/Savage/Mauser/Blaser en skiet nogsteeds akkuraat. So wat bewys dit?Harambe wrote:Carl wrote:Meneer, die CZ P07 is meer as R2000 goedkoper as die Glock 19 en die CZ het 'n kwaai visier op.
Ek het vir R1500 nagvisier en visier verander, dis nogsteeds goedkoper as 'n H&K, Kimber, Walther. So wat bewys dit?
Is die standard visier van die CZ beter as 'n Tritium visier in die nag?
Laat weet my hoeveel ouens hulle Glocks (en dan CZ's) met standaard visiere hou. Ek wet jou meeste hou dit net so al kla hulle steun en been.
Ek het nie 'n CZ weens al die foute wat die pistool het. So ek pyns nie te veel oor sulke goed nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Glock Gen 5
Ek hou van die nuwe slide.
Alle pistole moet Glocks wees en alle Glocks moet G19's wees.
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Glock Gen 5
Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Groete
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Glock Gen 5
Jambek!Plaashaas wrote::
Alle pistole moet Glocks wees en alle Glocks moet G19's wees.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock Gen 5
Iewers in September.Finder20 wrote:Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Of so iets
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock Gen 5
Die invoerders en van die handelaars praat middel September beskikbaar.Finder20 wrote:Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Glock Gen 5
Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Glock Gen 5
Laai bietjie vir ons n fotogbvl wrote:Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae![]()
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Glock Gen 5
Ek gaan beslis n G19 gen 5 aanskaf. Ek is n hotklou en bid al lank vir n ambi Glock. Maar my G17 Gen 4 gaan ek hou. Sy kan aftree en die kluis oppas.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Glock Gen 5
Sal ee opsitPlaashaas wrote:Laai bietjie vir ons n fotogbvl wrote:Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae![]()
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Glock Gen 5
As dit n gen1 is deps ek hom 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Glock Gen 5
Al baie geskiet en alles al blink van gebruik maar nog100% [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201708 ... d73a77.jpg[/IMG]gbvl wrote:Sal ee opsitPlaashaas wrote:Laai bietjie vir ons n fotogbvl wrote:Lyk my daar gaan heelwat Gen 3 en 4 Glocks te koop wees een van die dae![]()
Sal self van so nuwe Gen 5 17 hou. My Gen 1 begin nou sleg afsteek teen die nuwe modelle.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock Gen 5
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170828/c9f6175392815dd54086d51db0d73a77.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock Gen 5
Jy het nog arc eyes van na Salome kyk!Supacow wrote:Sien niks
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Glock Gen 5
As ek my oe toemaak sien ek net ackley 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Glock Gen 5
Het met Stefan by Extreme hunting gepraat, hy vat nou Pre orders, sal Middel September sy voorraad kry in Bloem.Finder20 wrote:Weet julle manne wanneer kom die gen 5 in SA uit?
Groete
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Glock Gen 5
Die CZ75 het nie vinger groewe nie, die P07 en P09 wel en dit maak nogals 'n groot verskil. Behalwe vir gatjeuk, was dit een van die redes hoekom ek my CZ75 ingeruil het op 'n P09.Arnold wrote:Die vinger groewe wat weg is sal maak dat ek nog 'n g19 koop ...