Hoeveel sywaartse beweging [ free play] is daar op op julle presse se ram as hy heel bo is [Full stroke ]
My press is 26 jaar oud en daar is heelwat speling. As ek my nek binne .002" wil he moet ek hom size draai weer size partymaal tot drie of vier keer voor hy in specs is .Dit bring extra werks verharding op die brass mee ek gebruik Redding dies
Hoe vind julle dit as julle die nekke dit is sonder n koel net gesize in hierdie klein tolleransies wil he
Rock chucker
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Rock chucker
VV
Op my ou RCBS JR3 is daar GEEN speling nie. Dink nie daar is veronderstel om speling te wees nie...
Mooiloop!
Hein
Op my ou RCBS JR3 is daar GEEN speling nie. Dink nie daar is veronderstel om speling te wees nie...
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Rock chucker
Hein
My Rock chucker het seker so .5 mm speling as hy op full stroke is
moet se hy het al baie gewerk . Ek het eers so 'n jaar terug begin om fyn te laai voorheen meer pistool met uniflo gelaai en geweer rondtes net gesize geprime kruit gegooi en koel geseat net die job gedoen en nie veel verder gesteur nie solank hy afgegaan het en in n drie duim kol kon print. vir jag was alles ok. nou laai ek meer geweer en probeer so akuraat moontlik.vir daai klein groepies. Dis nou dop voorbereiding primer kruit koel runout alles .Ek moet my dop nou so drie keer deur die Fl die vat en hom elke keer so bietjie draai om hom onder .002" op runout te kry. as ek dan die punt seat gaan my runout weer na oor die .004" tot .005".Ek gebruik Redding se Delux dies so ek glo nie die probleem le daar nie. hoe groot is die runout probleem werklik? gaan dit my groepe regtig baie laat oop maak? Ek het Quick Load aangeskaf en behoort dit teen Woensdag die veertiende te he. sal dan laat doc Neels my help op daai voorberydings kant. die wapen .243 skiet onder 1" op 100m maar ek wil hom beter he .My .223 loop mooi op .5" 0p 100m selfde press
Ek het nog nie so baie load development met die .243 gedoen nie so miskien gaan 'n ander kruit my beter groepe gee. as al my gesukkel met run out maar die speling op my ram bly my pla. hoop nou n paar ouens wil kyk na die sywaartse beweging op full stroke van hulle presse en laat weet hoe lyk hulle speling.
My Rock chucker het seker so .5 mm speling as hy op full stroke is
Ek het nog nie so baie load development met die .243 gedoen nie so miskien gaan 'n ander kruit my beter groepe gee. as al my gesukkel met run out maar die speling op my ram bly my pla. hoop nou n paar ouens wil kyk na die sywaartse beweging op full stroke van hulle presse en laat weet hoe lyk hulle speling.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Rock chucker
VVVlakvark wrote: Hein
My Rock chucker het seker so .5 mm speling as hy op full stroke ismoet se hy het al baie gewerk . Ek het eers so 'n jaar terug begin om fyn te laai voorheen meer pistool met uniflo gelaai en geweer rondtes net gesize geprime kruit gegooi en koel geseat net die job gedoen en nie veel verder gesteur nie solank hy afgegaan het en in n drie duim kol kon print. vir jag was alles ok. nou laai ek meer geweer en probeer so akuraat moontlik.vir daai klein groepies. Dis nou dop voorbereiding primer kruit koel runout alles .Ek moet my dop nou so drie keer deur die Fl die vat en hom elke keer so bietjie draai om hom onder .002" op runout te kry. as ek dan die punt seat gaan my runout weer na oor die .004" tot .005".Ek gebruik Redding se Delux dies so ek glo nie die probleem le daar nie. hoe groot is die runout probleem werklik? gaan dit my groepe regtig baie laat oop maak? Ek het Quick Load aangeskaf en behoort dit teen Woensdag die veertiende te he. sal dan laat doc Neels my help op daai voorberydings kant. die wapen .243 skiet onder 1" op 100m maar ek wil hom beter he .My .223 loop mooi op .5" 0p 100m selfde press
Ek het nog nie so baie load development met die .243 gedoen nie so miskien gaan 'n ander kruit my beter groepe gee. as al my gesukkel met run out maar die speling op my ram bly my pla. hoop nou n paar ouens wil kyk na die sywaartse beweging op full stroke van hulle presse en laat weet hoe lyk hulle speling.
Sal graag van die ander ouens ook wil hoor. Goeie dies daardie!
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Rock chucker
Ek het my RCBS case gauging tool so bietjie gemodify om dit teen die ram te sit en sy beweging te meet .010" of .26mm .Ek dink ek soek op die verkeerde plek fout .Wie kan nog n press of twee meet dat ons kan sien hoe lyk ander presse se speeling veral as iemand n nuwe press het. My nekke is buite gesny waar kan julle nog probleeme sien ,hoekom die nekke nie binne toleransie size met eerste sizing nie.Waar is die fyn skiet manne? is dit daai bietjie runout .004'', of eerder verkeerde kruit, hoeveelheid kruit , koels, seating deapth of iets anders waarna ek moet soek

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Rock chucker
Ek het baie opgelees vandag oor my probleem Rcbs word nou in china gegiet maar die draaiwerk word nog in die states gedoen. Dit lyk of die speling wat ek het nie te erg is nie
van die BR manne haal blykbaar die veertjie wat die shelholder vashou uit en plaas n oring daar om die shell holder vastehou. Dan free float hy en lyn beter op met die dies. Nog goeie raad is om die dies op te square dit het ek reeds gedoen gehad aangesien ek my skouer net .001'' terug druk raak my shelholder nie heeltemaal aan my dies nie.Ek het dus n staal liniaal tussen die dies en shell holder geplaas toe ek my lock ring vasgedraai het.Dit help om die dies op te lyn met die shell holder terwyl jy die lockring vasdraai.hoop dit is duidelik
volgende se n ou as jy nie n dies met n collet het nie hulle gee gewoonlik n toleransie van minder as.002'' moet jy jou expander ball afhaal en sonder hom resize so sal jy beter tolleransies kry nou ja Redding se manne se jy moet minder as.002'' op jou nek kry waneer jy dan jou koeel seat sal dit plus minus verdubbel na .004 toe en jy moet onder .005''bly op jou koeel se concentricity vir akuraatheid
Toe gaan toets ek dit
Draai exspander ball uit en size so tien doppe almal met een stroke af en weer op geen extra draaie of iets nie almal kom uit onder .002 doen nog veertig almal ook onder.002 eintlik tussen .001 en 0015 ek seat toe die koeels en ja die runout verdubbel nou na .003 tot .0045 dus onder.005 nou gemeet op die koeel en nie meer op die nek nie sonder die terugtrek van die expander ball sal die houvas op die koeel seker meer wees so ek sal so 1g op my kruit sak en weer darvan af opwerk . Ek is happy hoop nie ek is besig om aan te jaag nie
Sal wardeer as die manne wat ken insette wil gee wat het julle al gedoen om julle runout kleiner te kry

Last edited by Vlakvark on Sat Sep 10, 2011 3:18 pm, edited 1 time in total.