Het gesukkel met skroefgate op aksie wat uit lyn uit geboor was.
Kry toe die raad dat mens die rail kan vasgom met Epidermix 372.
Voorwaarde is dat die rail mooi moet pas op die ronding van die aksie
Sal waardeer om te hoor of iemand hierdie plan suksesvol gebruik het\Dankie
Frik
Picatiny rail vas gom
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Picatiny rail vas gom
Ek het al gesien hulle "bed" hom...maar net vasplak sonder skroewe gaan nie werk nie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Picatiny rail vas gom
Oom Frik. Smaak my daai man wat die raad gegee het, het dit gehoor by 'n man wat lief is vir die lawaai-water.Frikjordaan wrote:Het gesukkel met skroefgate op aksie wat uit lyn uit geboor was.
Kry toe die raad dat mens die rail kan vasgom met Epidermix 372.
Voorwaarde is dat die rail mooi moet pas op die ronding van die aksie
Sal waardeer om te hoor of iemand hierdie plan suksesvol gebruik het\Dankie
Frik
Epidermix breek soos glas indien dit verkeerd aangewend word en die is juis so 'n geval. Jy sal albei die oppervlakke baie grof moet maak om 'n meganiese binding te kry en ek dink nie jy wil jou roer met 'n hoekslyper bydam nie.
Al uitweg is om 'n "blank" basis te kry en die gate "skeef" te boor sodat hul oplyn met die van die roer. Enige bedrewe wapensmit of ingenieurswinkel behoort jou daarmee te kan help.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
