Ek vat n kans, het n baie goed opgepas te teleskoop soos bo genoem wat ek graag wil verruil vir presies die selfde teleskoop maar in die 5.5-22x56 indien iemand sou belangstel in n groter vergroting.
Stuur maar pm indien daar belangstelling is
Nightforce nxs 8-32x56 met zero stop MOAR-T teruil
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm