Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te koop
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Hi manne ek verkoop hierdie geweer en ekstra's namens vriende van my :
Tikka 260 Rem Sporter model met slegs 259 skote deur.Ingesluit is 'n Aimzonic 7.7mm Triton 50 silencer - R 28500.00
30 06 Ackley op Bruno aksie met 30 duim 1 in 10 twist Heavy Palma Pacnor loop wat 5 duim knox het.500 skote geskiet.Custom kolf deur Johan van Niekerk gebou.Ingesluit is doppe,dies,rail,Aimzonic silencer ens - R 30000.00 VERKOOP
Nightforce 8-32x56 teleskoop sonder Zero Stop met Nightforce ringe en Nighforce bubble level (NP-2DD reticle) - R 22000.00 - Hierdie teleskoop is on hold tot die Tikka 260 Rem verkoop word
Nightforce 8-32x56 teleskoop sonder Zero stop met Nightforce ringe (MOAR reticle) - VERKOOP
140gr Berger 6.5mm Hybrids - 1000 @ R7.00 VERKOOP
140gr Berger 6.5mm Hunting VLD - 300 @ R7.00 VERKOOP
142gr Sierra MK 6.5mm - 1000 @ R6.50 per punt
285gr Hornady Amax 338 - 500 @ R14.00 per punt
168gr Berger 7mm Target VLD - 1200 @ R7.50 per punt
105gr Hornady Amax 6mm - 2000 @ R4.80 per punt
RCBS full length die sets in 300 WSM en 308 Win @ R400.00 elk
RCBS automatic bench priming tool @ R800.00 VERKOOP
AICS 1.5 kolf te koop vir Rem 700 kort aksie @ R13000.00
Choate Ultimate Sniper kolf te koop vir Savage Model 12 VLP (was op 300 WSM) @ R5000.00
Julle kan my kontak via WhatsApp vir fotos ens op 072 918 8404
Posgeld altyd vir die koper se rekening.
Vriendelike groete,
Corné

Last edited by Smous v.d. Vyver on Sun Aug 27, 2017 8:06 pm, edited 9 times in total.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Paar gewere,teleskope en punte te koop
n paar lekker bargains
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Paar gewere,teleskope en punte te koop
Smous ...
Ek wil graag n ERNSTIGE opsie neem op die tweede en derde gelysde 8-32 Nightforce scopes. Ek soek net een, maar ek wil graag fotos van hulle hê asb.
Ek stuur jou n pm met my besonderhede op.
Dankie

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Paar gewere,teleskope en punte te koop
Hi Manne,
Ek vra om verskoning vir die ongerief maar beide die manne bo wie se gewere ek verkoop het gevra dat die gewere eers moet gaan gaan voor die teleskope.Ek sal julle dus in kennis stel op die draad sodra hulle beskikbaar word maar doen solank navraag dan kan ek waglysie skep.
Ek vra om verskoning vir die ongerief maar beide die manne bo wie se gewere ek verkoop het gevra dat die gewere eers moet gaan gaan voor die teleskope.Ek sal julle dus in kennis stel op die draad sodra hulle beskikbaar word maar doen solank navraag dan kan ek waglysie skep.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Paar gewere,teleskope en punte te koop
Daai 06AI is regtig n mooi roer en dink hy sal n 208 of 215gr koel skiet dat hy sing
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Smous...
Dankie vir jou moeite...!
Dankie vir jou moeite...!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Geen problem,een groot plesier!
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Sal graag die RCBS 300WSM die set vat. Is dit die full lenght sizer en seater?
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Stuur gou WhatsApp dan stuur ek foto.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
-
MrFive
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Hi Corne
As hulle nog beskikbaar is, sal ek graag 500 van die 140gr Berger 6.5mm hybrids vat.
Ek WhatsApp jou nou
Groete
Andre

WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Hallo Corne,
Ek sal die 300 140gr Berger 6.5mm Hunting VLD neem.
Ek stuur vir jou 'n WhatsApp.
Groete
Wihan

22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Hallo.
Ek soek ook van die 140gr Berger 6.5mm Hunting VLD punte as daar nog is.

.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Hunting VLD en Traget VLD in 6.5mm almal verkoop
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Paar gewere,teleskope,herlaai toerusting kolwe ens te ko
Sal jy asb laat weet as jy weer kry?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk