Remington700sps tactical AAD
-
Landcruiser
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am
Remington700sps tactical AAD
Geweer begin swak groepeer tot nadere ondersoek sien ek voorste Allen cap boutjie voor snellerbeul afgebreek ,lyk soos 6mm on ever 30mm lank,kan iemand help?
- Rem700
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm
Re: Remington700sps tactical AAD
Van waar is jy Landcruiser?
Dieselfde het my oorgekom.
As ek reg onthou het Tinus van Formalito genuine skroefies gehad.
Ek het toe sommer gewone allen cap screws gekry, op lengte gesny en effens counter sunk gedraai sodat hy mooi centre - teen 'n fraksie van die prys
1/4 UNF of 1/4-28
Dieselfde het my oorgekom.
As ek reg onthou het Tinus van Formalito genuine skroefies gehad.
Ek het toe sommer gewone allen cap screws gekry, op lengte gesny en effens counter sunk gedraai sodat hy mooi centre - teen 'n fraksie van die prys
1/4 UNF of 1/4-28
-
Landcruiser
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am
Re: Remington700sps tactical AAD
Dag ek van Dundee KZN ,ek gaan selfde plan maak lyk my dit n seeker swak punt! As ek mag vra waste lading skiet jy? Kontak my nul8twee321nege17nul
- Rem700
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm
Re: Remington700sps tactical AAD
Laat weet my as jy nie regkom met die regte thread in jou area nie, ek het vir jou 'n stel as jy lift kan kry of dalk self hierdie kant toe kom.
Ek het op my bottom plate gesien dat die voorste skroef skeef vastrek en ek vermoed dit is die rede dat hy gebreek het.
Ek het nog nie 'n goeie lading nie. Geweer is eers in vir bietjie werk.
Ek het op my bottom plate gesien dat die voorste skroef skeef vastrek en ek vermoed dit is die rede dat hy gebreek het.
Ek het nog nie 'n goeie lading nie. Geweer is eers in vir bietjie werk.