Soek Jag Geleentheid

Post Reply
HennaSny
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 31, 2017 11:01 am

Soek Jag Geleentheid

Post by HennaSny »

Soek graag 'n jag geleentheid binne 5 ure se ry vanaf die Kaap einde Aug begin Sept. Moet kan geweer leen want myne word nog gebou.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Soek Jag Geleentheid

Post by Jurgen Visser »

Dink jy gaan jou eers elf moet kom voorstel hier op die forum , vertel ons ook 'n bietjie meer van jou self , waar jy bly , die manne ga jou nie help as jy sommer net so kom intrap nie !!
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Soek Jag Geleentheid

Post by Plaashaas »

Maar min gehad die jaar.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Soek Jag Geleentheid

Post by Springkudu »

Hulle was nogal min gesaai die jaar nou dat jy dit noem Plaashaas


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Post Reply