VLAKVARK TANDE
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
VLAKVARK TANDE
Kom ons toets bietjie ons kennis. Die meeste jagters het seker al n vlakvark op sy kerfstok. hier kom die vraag: HOEVEEL TANDE HET N VLAKVARK?
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: VLAKVARK TANDE
28
14 bo en 14 onder
14 bo en 14 onder
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: VLAKVARK TANDE
4 that stick out
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: VLAKVARK TANDE
gvdm - ek het nie 'n clue nie - maar ek weet vir 'n feit dat die vlakvarke op die Kaapse vlaktes 2 tande minder as die res van die vlakvark bevolking het....

Dont tell me, show me......
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: VLAKVARK TANDE
Wag ek gaan gou tel

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: VLAKVARK TANDE
As ek jag is daar nie tyd vir 'tande tel nie', daar moet geskiet word. 
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: VLAKVARK TANDE
MAN MAN MAN NEE JULLE IS ORAAIT!! Hier is hy: 6 klein tandjies in onderkaak (voor) / 2 klein tandjies in bo kaak (voor) en dan die 4 groot tande. Totaal: 12
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: VLAKVARK TANDE
Kyk nou net iemand wat die antwoord ken
Dankie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: VLAKVARK TANDE
Edge, jy vra mos nie vrae soos daai as jy nie die natwoord byderhand het nie. Gert het ons lekker laat skarrel.theedge wrote: Kyk nou net iemand wat die antwoord ken![]()
Dankie
Dalk weet hy ook hoeveel kiestande het 'n Jakkals.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Adaan
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm
Re: VLAKVARK TANDE
gvdm
Wat van die kies tande?
Wat van die kies tande?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: VLAKVARK TANDE
Wonder self Adaan 
Sal vanmiddag 'n fotogaan neem
Sal vanmiddag 'n fotogaan neem
-
Adaan
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm
Re: VLAKVARK TANDE
Beyers
Ek stem saam met jou 28.
Ek stem saam met jou 28.